Verskil tussen weergawes van "Wu"

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|inheemsenaam=吳語/吴语
''Wúyǔ''
|familiekleur=Sino-Tibettaans
|state={{vlagland|SjinaChina}}
{{vlagland|Japan}}
{{vlagland|Suid-Korea}}
{{vlagland|Verenigde State}}
ander Chinese oorsese gemeenskappe
|streek=[[Sjanghai]], [[Zhejiang]], [[Jiangsu]], [[Anhui]], [[Jiangxi]], [[Fujian]], [[Hongkong]]
|sprekers=80 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/wuu | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chinese, Wu | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=16 September 2016}}</ref>

[[Lêer:Wuyu.png|duimnael|links|Die woord ''Wúyǔ'' ("Wu-taal") geskryf in [[Tradisionele Chinese karakters|Tradisionele Chinese]] (links) en [[Vereenvoudigde Chinese karakters|Vereenvoudigde Chinese]] (regs) karakters]]
'''Wu''' ([[Vereenvoudigde Chinese karakters|Vereenvoudigde Chinees]]: 吴语, [[Tradisionele Chinese karakters|Tradisionele Chinees]]: 吳語, [[pinyin]]: ''Wúyǔ'', letterlik: "Wu-taal") is 'n [[Sino-Tibettaanse tale|Sino-Tibettaanse taal]] of 'n [[dialek]] van [[Chinees]] wat in die [[Volksrepubliek China]], [[Hongkong]] en deur Chinese oorsese gemeenskappe in [[Japan]], [[Suid-Korea]] en die [[Verenigde State van Amerika]] gepraat word. Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan die [[Yangtze]]monding en in [[Sjanghai]], en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naas [[Mandaryns]]. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsies [[Zhejiang]], [[Jiangsu]], [[Anhui]], [[Jiangxi]] en [[Fujian]] gepraat.

Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan die [[Yangtze]]monding en in [[Sjanghai]], en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naas [[Mandaryns]]. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsies [[Zhejiang]], [[Jiangsu]], [[Anhui]], [[Jiangxi]] en [[Fujian]] gepraat.

Soos die ander Chinese tale word Wu met [[Chinese karakter]]s geskryf.
85 857

wysigings