Verskil tussen weergawes van "Blou"

7 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
Sjina→China
(Sjina→China)
(Sjina→China)
** In die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Kanada]] word blou gebruik vir die onderskeie Konserwatiewe Partye.
** In [[Duitsland]] is blou en [[geel (kleur)|geel]] die kleure van die liberale Vrye Demokratiese Party.
** In die [[Republiek van SjinaChina]] op [[Taiwan]] is blou die kleur van die Kuomintang, en word as embleem gebruik deur partye wat SjineseChinese hervereniginghereniging ondersteun.
** Blou, soos [[wit]], mag die owerheid voorstel, teenoor die rewolusionêre [[rooi]] of [[swart]].
* Die blou wimpel is 'n prys wat sedert die [[1860]]'s aan skepe toegeken word wat die vinnigste trans-[[Atlantiese Oseaan|Atlantiese]] vaart kon maak. 'n Blou lint word ook gebruik om iets van hoë kwaliteit te beskryf, en is oorspronklik die eerste pryse wat toegeken was in atletiese kompetisies.
81 780

wysigings