Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

21 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
nie"agter" nie, eerder "na"
{{legend|#280b0b|>6,1%}}
{{col-end}}]]
Meksiko beskik oor een van die grootste ekonomieë ter wêreld en word as ’n plaaslike mag asook ’n'n midde-mag<!--korrekbelangrike vertaal?-->tussengangervennoot beskou. Daarbenewens het Meksiko in 1994 die eerste van twee Latyns-Amerikaanse lidlande van die OESO, nog vóór [[Chili]], geword en is volgens die Wêreldbank ’n gevestigde nuut-geïndustrialiseerde land met bo-middelklas-gemiddelde inkomste<ref name="wb-upper-middle">{{en}} {{cite web |url=https://datahelpdesk.worldbank.org/knowledgebase/articles/906519#Upper_middle_income |title=Country and Lending Groups |publisher=[[Wêreldbank]] |accessdate=21 Julie 2016|quote=Uppermiddle Income defined as a per capita income between $3,976 – $12,275}}</ref> en een van die opkomende magte.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.ipsnews.net/2007/06/g8-despite-differences-mexico-comfortable-as-g5-emerging-power/ |title=G8: Despite Differences, Mexico Comfortable as Emerging Power |publisher=ipsnews.net |date=5 Junie 2007 |accessdate=21 Julie 2016}}</ref> Meksiko beskik oor die [[Lys van lande volgens BBP (nominaal)|14de grootste nominale BBP]] en die [[Lys van lande volgens BBP (Koopkragpariteit)|11de grootste BBP]] volgens [[Koopkragpariteit]]. Die ekonomie is sterk gekoppel aan dié van sy NAFTA-vennote, Kanada en die Verenigde State. Meksiko is ook ’n lidland van die Organisasie van Amerikaanse Lande, van die [[Groep van Vyf]], van die [[Groep van Agt|Groep van Agt + Vyf]], van die [[Groep van 15]], van die [[Groep van 20]], van APEC en van die [[Latynse Unie]].
 
Meksiko se vernaamste handelsvennote volgens uitvoer sluit in (2013): die Verenigde State (78,5%), Kanada (2,9%), Spanje (2,4%), die [[Volksrepubliek van SjinaChina]] (1,5%), [[Duitsland]] (1,3%) en [[Colombia]] (1,2%). Die ses vernaamste handelsvennote volgens invoer is (2013): die Verenigde State (49,4%), die Volksrepubliek van SjinaChina (15,8%), [[Japan]] (4,8%), Duitsland (3,7%), [[Suid-Korea]] (3,4%) en Kanada (2,7%).
 
Volgens die Amerikaanse multinasionale beleggingsbank [[Goldman Sachs]] word Meksiko geprojekteer as die wêreld se vyfde grootste ekonomie teen 2050.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://thecatalist.org/2010/03/mexico-2050-the-world%C2%B4s-fifth-largest-economy/|title=Mexico 2050: The World´s Fifth Largest Economy|publisher=The Catalist|date=17 Maart 2010|accessdate=21 Julie 2016}}</ref> [[PricewaterhouseCoopers]] (PwC), ’n multinasionale professionele diensmaatskappy gevestig in [[Londen]] in die [[Verenigde Koninkryk]], het in Januarie 2013 beraam, dat Meksiko in 2050 die wêreld se sewende grootste ekonomie sal wees.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.pwc.com/en_GX/gx/world-2050/assets/pwc-world-in-2050-report-january-2013.pdf|title=World in 2050|publisher=PricewaterhouseCoopers|date=Januarie 2013|accessdate=8 Januarie 2016}}</ref>
=== Hulpbronne en produserende bedryf ===
[[Lêer:Ciudad.de.Mexico.City.Distrito.Federal.DF.Paseo.Reforma.Skyline.jpg|duimnael|links|Stadshorison van Meksikostad, die ekonomiese sentrum van sowel Meksiko asook Latyns-Amerika]]
Meksiko is naas Brasilië en nog voor [[Argentinië]] Latyns-Amerika se tweede grootste [[staal]]-<nowiki/>produsent met sowat ’n kwart van die totale produksie en wêreldwyd die 13de grootste staal-produsentstaalprodusent met omtrent 18&nbsp;995 miljoen metriesemetrieke ton in 2014. Dié land is tans met 2&nbsp;934&nbsp;000 Barrelvaatjies in 2013 die tiende grootste [[ru-olieruolie]]-produsent ter wêreld, agter andereander Amerikaanse lande soos die Verenigde State, Kanada, [[Venezuela]] en nog voor Brasilië. Die grootste ontginner van ru-olie in Meksiko, die staatsmaatskappy PEMEX, is Meksiko se grootste maatskappy en die sewende grootste ru-olieruolie-ontginner ter wêreld.
 
Meksiko is die sewende grootste [[mielie]]- (22&nbsp;663&nbsp;953 ton in 2013) en die vyfde grootste [[boontjie]]-produsent (1&nbsp;294&nbsp;634 ton in 2013) ter wêreld.
 
Meksiko beskik oor die wêreld se sesde grootste elektroniese bedryf agter lande soos die Volksrepubliek van SjinaChina, die Verenigde State, Japan, Suid-Korea en die [[Republiek van SjinaChina]].
 
=== Toerismebedryf ===
69 924

wysigings