Verskil tussen weergawes van "Wim de Villiers"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
{{Inligtingskas Ampsbekleër
| naam = Wim de Villiers
| beeld =
| beeldonderskrif =
| orde = Rektore en vise-kanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]]
| termynaanvang = 2015
| termyneinde =
| vise =
| voorganger = [[Russel Botman]]
| opvolger =
| geboortedatum = 1959
| geboortejaar = <!-- Jaartal, bv. 1950 -->
| geboortemaand = <!-- Maandtal, bv. 12 -->
| geboortedag = <!-- Dagtal, bv. 31 -->
| geboorteplek =
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party =
| orde2 = Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die [[Universiteit van Kaapstad]]
| termynaanvang2 =
| termyneinde2 =
| vise2 =
| voorganger2 =
| opvolger2 =
| orde3 =
| termynaanvang3 =
| termyneinde3 =
| vise3 =
| voorganger3 =
| opvolger3 =
| eggenoot =
| kinders =
| alma_mater = [[Universiteit van Oxford]]<br />[[Harvard-universiteit]]
| religie =
| handtekening =
| militer = <!-- Indien die persoon militêre diens gedoen het moet in hierdie veld “Militêre Diens” ingevoer word -->
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
'''Willem "Wim" Johan Simon de Villiers''' (gebore [[1959]]) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US). Hy het [[Russel Botman]] opgevolg nadat lg. skielik dood is aan 'n hartaanval in [[2014]].<ref name="mg"></ref>
 
Nadat hy sy mediese graad verwerf het, het De Villiers na [[Engeland]] verhuis, waar hy in [[1995]] 'n doktorsgraad in Immunologie aan die [[Universiteit van Oxford]] verwerf het. Daarna verhuis hy na die [[Verenigde State]] waar hy as 'n gastro-enteroloog gewerk het. Hy het ook talle senior-posisies by die [[Universiteit van Kentucky]] beklee, waaronder die hoof van gastro-enterologie.<ref name="mg"></ref>
 
Hy het ook 'n meestersgraad in gesondheidsorgbestuur aan [[Harvard Universiteit-universiteit]] verwerf.<ref name="mg"></ref>
 
== Omstredenheid ==
De Villiers is ten gunste daarvan om die gebruik van [[Engels]] by die US uit te brei tot meer as 50% om meer internasionale studente en lektore te lok.<ref name="mg" />
 
Op 6 Augustus 2017 berig ''[[Netwerk24]]'' dat hofstukke by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien is wat beweer dat De Villiers die raad van die Universiteit Stellenbosch met opset mislei het in sy stryd om Afrikaans as onderrigtaal aan die universiteit af te skaf.<ref>{{cite web |url=http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/de-villiers-en-kie-mislei-maties-raad-20170806 |title=De Villiers en kie ‘mislei Maties-raad’ |last=Malan |first=Pieter |publisher=Netwerk24 |format=html |date=6 Augustus 2017 |accessdate=7 Augustus 2017 }}</ref>
 
== Verwysings ==