Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Vloot"

verbeter aanhaling
(Uitleg van bronteks)
(verbeter aanhaling)
| beeld =Emblem of the United States Navy.png
| beeld_byskrif = Seël van die Amerikaanse Vloot
| gestig = [[13 Oktober]] [[1775]]<ref name=Navy_birth_day>{{en}} {{cite webwebaanhaling |url=http://www.history.navy.mil/birthday.htm |titletitel=Navy Birthday Information – 13 October 1775 |publisheruitgewer=United States Navy |website=[[Naval History & Heritage Command]] |datedatum= |accessdatetoegangsdatum=3 September 2014}}</ref><ref name=Preced_Navy>{{en}} {{cite webwebaanhaling |url=http://www.history.navy.mil/birthday2.htm |titletitel=Precedence of the U.S. Navy and the Marine Corps |publisheruitgewer=United States Navy |website=[[Naval History & Heritage Command]] |datedatum= |accessdatetoegangsdatum=3 September 2014}}</ref>
| ontbind =
| land = [[Verenigde State van Amerika]]
| vlag = [[Lêer:USNavyFlag-Official.svg|140px|Vlag van die Amerikaanse Vloot]]
| kommandostruktuur = Vlootdepartement
| aantal = 323 561 aktiewe dienspersoneel<ref name="status">{{en}} {{cite webwebaanhaling |url=http://www.navy.mil/navydata/nav_legacy.asp?id=146 |title=Status of the Navy |website=Navy.mil |publisheruitgewer=U.S. Navy |date=3 September 2014}}</ref>
109 117 reserwe personeel<ref name="status" />
290 skepe<ref name="status" />
3 700+ vliegtuie
10 vliegdekskepe
9 amfibiese aanvalskepe
10 amfibiese transportdokke
12 doklandingskepe
22 kruisers
62 torpedojaers
11 fregatte
4 kusverdedigingskepe
72 duikbote
| hoofkwartier = [[Pentagon]]
| leuse = ''Non sibi sed patriae''(nie-amptelik)<ref name="NavHistCent">{{en}} {{cite webwebaahaling |url=http://www.history.navy.mil/trivia/trivia01.htm |title=Navy Traditions and Customs |website=[[Naval History & Heritage Command]] |publisheruitgewer=United States Navy |accessdatetoegangsdatum=3 September 2014}}</ref>
| mars = ''Anchors Aweigh''
| kleur = [[Blou]] en [[Goud (kleur)|Goud]] {{kleurkas|#260d54}}{{kleurkas|#b38c0a}}
[[Lêer:Missouri-flyover.jpg|duimnael|links|200px|Formasieverbyvlug oor die USS ''Missouri'' in Tokiobaai tydens die Tweede Wêreldoorlog]]

Die '''Amerikaanse Vloot''' ([[Engels]]: ''United States Navy'', afgekort '''USN''') is die vloot-oorlogvoeringstak van die [[Amerikaanse Gewapende Magte]] en een van die sewe uniformdienste van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit word beraam om groter te wees as die volgende 13 grootste vlote gekombineer in terme van tonnemaat van gevegsvloot in 2009.<ref>{{cite journal |url=http://www.foreignaffairs.com/articles/63717/robert-m-gates/a-balanced-strategy |title=A Balanced Strategy: Reprogramming the Pentagon for a New Age |last=Gates |first=Robert M. |authorlink=Robert M. Gates |journal=Foreign Affairs |date=Januarie–Februarie 2009 |publisher=Council on Foreign Relations |subscription=yes}}</ref><ref>{{cite web |url=http://www.defense.gov/speeches/speech.aspx?speechid=1346 |title=Speech |first=Robert M. |last=Gates |authorlink=Robert M. Gates |location=Naval War College Newport, Rhode Island |date=17 April 2009}}</ref>

Die Amerikaanse Vloot het ook die wêreld se grootste [[vliegdekskip|vliegdekvloot]], met tien in diens, twee onder konstruksie,<ref>Die USS Gerald R. Ford (CVN-78) en die USS John F. Kennedy (CVN-79)</ref> agt beplan, en twee in aktiewe reserwe. Die diens het 317 217 personeel op aktiewe diens en 62 500 in die Vlootreserwemag. Dit bedryf 289 skepe op aktiewe diens en het meer as 3 700 vliegtuie.
98 539

wysigings