Verskil tussen weergawes van "Bilina"

103 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
(Uitgebrei, besig)
 
==Struktuur en temas==
[[Beeld:Vastnetsov 1914.jpg|thumb|230px|links|''[[Ilja Moeromets]]'', deur Wiktor Wasnetsof (1914).]]
 
Omdat bilini opgevoer is, het hulle ’n struktuur gehad wat maklik was om te volg.{{sfnp|Bailey|Ivanova|1998| pages= xxvi-xxvii }} Dit het gewoonlik uit drie basiese dele bestaan: inleiding, vertelling en slot.