Verskil tussen weergawes van "Chinese karakter"

Sjina→China
(Sjina→China)
|beeld = Hanzi.svg
|beeld_wydte = 250px
|beeld_onderskrif = Die woord "Chinese karakter" in [[Tradisionele Chinese karakters|Tradisionele Chinees]] (links) en in [[Vereenvoudigde Chinese karakters|Vereenvoudigde Chinees]] (regs)
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
 
[[Lêer:Wikipedia-zh-classical-Semi-cursive script.png|duimnael|links|upright|Klassieke Chinese skrif]]
Die karakters word in Chinees ''Hanzi'' ([[Vereenvoudigde Chinese karakters|Vereenvoudigde Chinees]]: 汉字 / [[Tradisionele Chinese karakters|Tradisionele Chinees]]: 漢字) genoem, wat letterlik vertaal "Han-karakters" beteken. Han verwys na die [[Han-dinastie]] (206 v.C. – 220 n.C.) en is die naam wat die [[Han-Chinese|Chinese]] gebruik om na hulleself te verwys. In Japannees staan die karakters as [[Kanji]] bekend.
 
Daar is letterlik tienduisende Chinese karakters, hoewel die meeste van hulle net effens van mekaar verskil en slegs in historiese tekste te sien is. Studies in China het getoon dat 3000 tot 4000 karakters normaalweg op 'n daaglikse basis gebruik word.
{{color|#002200|'''Donkergroen'''}} - Tradisionele Chinese karakters word uitsluitlik of byna uitsluitlik gebruik. ({{vlagland|Taiwan}} Taiwan, {{vlagland|Macau}} en {{vlagland|Hongkong}})<br />
{{color|GREEN|'''Medium Groen'''}} - Vereenvoudigde Chinese karakters word formeel gebruik maar tradisionele karakters gaan voort om wyd gebruik te word. ({{vlagland|Singapoer}} en {{vlagland|Maleisië}})<br />
{{color|#00EE00|'''Groen'''}} - Vereenvoudigde Chinese karakters word uitsluitlik of byna uitsluitlik gebruik. ({{vlagland|SjinaChina}})<br />
{{color|LIGHTGREEN|'''Liggroen'''}} - Chinese karakters word in samewerking met andere skryfstelsels in dieselfde taal gebruik. ({{vlagland|Japan}} en {{vlagland|Suid-Korea}})<br />
{{color|#ffff00|'''Liggeel'''}} - Chinese karakters was eens gebruik in die amptelike taal maar word nie meer gebruik nie. ({{vlagland|Mongolië}}, {{vlagland|Noord-Korea}} en {{vlagland|Viëtnam}})]]
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Chinese characters}}
* {{en}} [http://www.hellomandarin.com/ilovechinese/characters HowHoe to writeom Chinese characterskarakters te skryf]
 
{{Normdata}}
98 539

wysigings