Verskil tussen weergawes van "Den Haag"

12 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
-kat, sjab
(-kat, sjab)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Provinsie'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag Zuid-Holland.svg|20px]] [[SuidZuid-Holland]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Koördinate'''
|}
 
'''Den Haag''' (amptelik: ''' ’s-Gravenhage''') is die administratiewe hoofstad ([[regeringsetel‎]]) van [[Nederland]], setel van die [[Eerste Kamer van die State-Generaal|Eerste Kamer]] en [[Tweede Kamer van die State-Generaal|Tweede Kamer]] van die Nederlandse parlement, woonplek van die koning en hoofstad van die provinsie [[SuidZuid-Holland]], met ’n oppervlakte van 98,20 [[km²]] en ’n bevolking van ongeveer 526 000 inwoners (2017) en van 1 406 000 in die metropolitaanse gebied. Den Haag is egter nie die staatkundige hoofstad van Nederland nie, want die land se grondwet bepaal dat dit [[Amsterdam]] is.
 
Die stad het ook ’n voetbalklub, [[ADO Den Haag]].
 
{{Saadjie}}
{{Munisipaliteite in Zuid-Holland}}
{{Provinsiehoofstede van Nederland}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:DenNedersettings Haag|in Zuid-Holland]]
[[Kategorie:Nedersettings in Suid-Holland]]
[[Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee]]
[[Kategorie:ProvinsiehoofstedeStede vanin Nederland]]
[[Kategorie:Regeringsetel‎]]
[[Kategorie:StedeDen inHaag| Nederland]]
31 566

wysigings