Verskil tussen weergawes van "Langa"

3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Taal
(Bygewerk)
(Taal)
}}
 
'''Langa''' ([[Xhosa]] vir: "[[son]]") is 'n [[township]] in [[Kaapstad]]. Volgens die 2011-sensus het Langa 'n bevolking van 52 401 gehad. Langa is in 1927, nog voor die begin van [[Apartheid]], vir [[swart mense]] beplan en gestig, waarmee dit een van die eerste townships in [[Suid-Afrika]] is. Langa is na die chiefstamhoof [[Langalibalele]], leier van die [[Langalibalele-rebellie]] genoem. Nadat Langa te groot geword het, is in 1955 verder oos 'n nuwe township, [[Nyanga]], gestig.
 
Langa is sowat 15 km oos van Kaapstad langs die [[N2 (Suid-Afrika)|N2]] in die [[Kaapse Vlakte]] geleë. Langa beskik oor 'n treinstasie van [[PRASA]] se [[Metrorail]]. Vir toeriste word toere deur dié township aangebied.
Anonieme gebruiker