Kirgisiërs: Verskil tussen weergawes

k
Die skakels is reg só, dankie!
(Sjina→China)
k (Die skakels is reg só, dankie!)
{{Etniese groep
| beeld = [[Lêer:Kyrgyz people.png|300px]]
</div>
| onderskrif =
| groep = Kirgisiërs
}}
 
Die '''Kirgisiërs''' ([[Kirgisies]]e enkelvoud: Кыргыз/''Kyrgyz'', meervoud: Кыргыздар/''Kyrgyzdar'') vorm naas die [[Oesbeke]], [[Kasakke]] en [[Turkmene]] die vierde grootste [[Turkse volke|Turkse]] [[etniese groep]] in [[Sentraal-Asië]]. Hulle vorm die titulêre [[nasie]] van [[Kirgisië]], waar hulle sowat 72,6% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Kirgisies, 'n [[Turkse tale|Turkse taal]], as [[moedertaal]].
[[Lêer:Богатый киргизский охотник с соколом.jpg|duimnael|links|''Ryk Kirgisiese jagter met 'n valk'' – skildery deur Vasili Veresjtsjagin in 1871]]
Die '''Kirgisiërs''' ([[Kirgisies]]e enkelvoud: Кыргыз/''Kyrgyz'', meervoud: Кыргыздар/''Kyrgyzdar'') vorm naas die [[Oesbeke]], [[Kasakke]] en [[Turkmene]] die vierde grootste [[Turkse volke|Turkse]] etniese groep in [[Sentraal-Asië]]. Hulle vorm die titulêre [[nasie]] van [[Kirgisië]], waar hulle sowat 72,6% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Kirgisies, 'n [[Turkse tale|Turkse taal]], as [[moedertaal]].
 
[[Lêer:Богатый киргизский охотник с соколом.jpg|duimnael|links|''Ryk Kirgisiese jagter met 'n valk'' – skildery deur Vasili Veresjtsjagin in 1871]]
Naas Kirgisiërs woon nog klein minderhede soos Oesbeke (14,4%) en [[Russe]] (6,4%) in Kirgisië. Kirgisiese minderhede woon ook in lande soos [[Oesbekistan]] (250&nbsp;000), die [[Volksrepubliek China]] (143&nbsp;500) en [[Rusland]] (103&nbsp;422).
 
Wêreldwyd is daar omtrent 4,5 miljoen Kirgisiërs, waarvan sowat 3,8 miljoen in Kirgisië woon. In die Volksrepubliek China behoort die Kirgisiërs tot een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite"). Hulle woon veral in die Wes-SjineseChinese outonome gewes [[Xinjiang]] saam met ander verwante etniese groepe soos [[Oeigoere]], Oesbeke en Kasakke.
 
Die naam van die Kirgisiërs is moontlik van 40 ([[Turks]]: ''kyrk'' met die meervoud-[[agtervoegsel]] ''-yz'') stamme afgelei wat onder die epiese held Manas verenig is en teen die [[Mongole]] geveg het. Die 40 strale van die son op die [[vlag van Kirgisië]] vertoon hierdie 40 stamme.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.sras.org/news2.phtml?m=483|title=Forty tribes and the 40-ray sun on the flag of Kyrgyzstan|publisher=School of Russian and Asian Studies|accessdate=10 Maart 2016}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|title = Kyrgyzstan Flag - colors meaning history of Kyrgyzstan Flag|url = http://kyrgyzstanflag.facts.co/kyrgyzstanflagof/kyrgyzstanflag.php|website = kyrgyzstanflag.facts.co|accessdate = 10 Maart 2016}}</ref> Volgens 'n ander teorie is die naam afgelei van 40 meisies wat krygers geword en waaruit die Kirgisiërs ontwikkel het.
 
== Verwysings ==