Verskil tussen weergawes van "Internasionale Monetêre Fonds"

Sjina→China
k (Gesagkontrole -> Normdata)
(Sjina→China)
Die Internasionale Monetêre Fonds is in 1944 saam met sy susterorganisasie, die [[Wêreldbank]], gestig. Die [[Amptelike taal|amptelike tale]] is [[Engels]], [[Frans]] en [[Spaans]].
 
Die IMF het tans 188 lidlande wie se stemreg is gebaseer op sy aandelekapitaal. Die lidlande met die grootste stemaandele is: [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] 16,74 %, [[Japan]] 6,01 %, [[Duitsland]] 5,87 %, [[Frankryk]] 4,85 %, [[Verenigde Koninkryk]] 4,85 % en die [[Volksrepubliek van SjinaChina]] 3,65 %. Omdat die besluite van die IMF met 'n meerderheid van 85 % aangeneem moet word, het slegs die VSA en die lidlande van die [[Europese Unie]] saam de facto 'n blokkering minderheid.<ref>{{en}} [http://www.imf.org/external/np/sec/memdir/members.htm imf.org: ''IMF Members' Quotas and Voting Power, and IMF Board of Governors'']</ref>
 
== Besturende direkteure ==
89 323

wysigings