Verskil tussen weergawes van "Annapurna"

1 greep verwyder ,  1 jaar gelede
taalsuiwering
k (Nepali → Nepalees)
(taalsuiwering)
}}
 
[[Lêer:Annapurna I ABC Morning.jpg|duimnael|links|Annapurna teenmet sonsopgangsonsopkoms]]
'''Annapurna''' ([[Sanskrit]], [[Nepalees]], [[Newari]]: अन्नपूर्णा, letterlik "die godin, wat kos gee" of "die godin van rykdom"<ref>{{de}} Klaus Mylius, ''Wörterbuch Sanskrit–Deutsch/Deutsch–Sanskrit,'' Wiesbaden 2005, ISBN 3-447-05143-4</ref>) is 'n [[berg]] in die [[Himalaja]] wat net suid van die grens tussen [[Nepal]] en [[Tibet]] ([[Volksrepubliek China]]) geleë is. Met 'n hoogte van 8&nbsp;091&nbsp;meter is dit die tiende hoogste berg van [[Asië]] en in die wêreld ná [[Berg Everest]], [[K2]], [[Kangchenjunga]], [[Lhotse]], [[Makalu]], [[Cho Oyu]], [[Dhaulagiri]], [[Manaslu]] en [[Nanga Parbat]].
 
80 563

wysigings