Verskil tussen weergawes van "Microsoft"

2 558 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Wysigings deur 2A03:2880:11FF:1:0:0:FACE:B00C teruggerol na laaste weergawe deur Tegel
(Rol weergawe 1826574 deur Tegel (bespreek) terug.)
Etikette: Nuwe aanstuur Ongedaanmaking
k (Wysigings deur 2A03:2880:11FF:1:0:0:FACE:B00C teruggerol na laaste weergawe deur Tegel)
Etikette: Aanstuur verwyder Terugrol
{{Inligtingskas Maatskappy
#REDIRECT[[Fok Jou-soft]]
|naam = Microsoft Corporation
|kenteken = [[Lêer:Microsoft_logo_(2012).svg|220px]]
[[Lêer:Microsoft building 17 front door.jpg|220px]]
|tipe = Aandelemaatskappy
|stigting = 4 April 1975
|ligging_stad = Redmond, [[Washington (deelstaat)|Washington]]
|ligging_land = [[Verenigde State]]
|ligging =
|liggings =
|sleutelpersone = John W. Thompson (hoof uitvoerende beampte)
Satya Nadella (voorsitter van die Raad)
[[Bill Gates]] (stigter, tegnologie raadgewer)
|gebied_bedien = Wêreldwyd
|industrie = Rekenaarhardeware, sagteware
|produkte = [[Microsoft Windows|Windows]]
[[Microsoft Office|Office]]
Dynamics
Azure
Xbox
Surface
[[Bing]]
[[Skype]]
|dienste =
|inkomste = $77,85 miljard<ref name=10K>{{en}} {{cite web|date=18 Julie 2013|url=http://www.microsoft.com/investor/EarningsAndFinancials/Earnings/PressReleaseAndWebcast/FY13/Q4/default.aspx|title=Earnings Release FY13 Q4|publisher=Microsoft|accessdate=13 April 2014}}</ref> (2013)
|bedryfsinkomste = $26,76 miljard<ref name=10K/> (2013)
|netto_inkomste = $21,86 miljard<ref name=10K/> (2013)
|getal_werknemers = 100 932<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.microsoft.com/en-us/news/inside_ms.aspx|title=Facts About Microsoft |publisher=Microsoft |date= |accessdate=13 April 2014}}</ref> (2013)
|ouer =
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [http://www.microsoft.com ''microsoft.com'']
|ontbind =
|voetnotas =
|intl =

'''Microsoft''' is 'n Amerikaanse en [[multinasionaal|multinasionale]] [[sagteware]] [[maatskappy]] wat in 1975 gestig is deur [[Bill Gates]] en [[Paul Allen]]. Microsoft het prominent geword deur die [[MS-DOS]] [[bedryfstelsel (inligtingstegnologie)|bedryfstelsel]] vir die [[IBM-PC]] in die 1980's beskikbaar te stel.
Sedertdien het Microsoft veral deur sy [[Microsoft Windows]] bedryfstelsel, en [[Microsoft Office]] [[kantoorpakket]] tot 'n reuse en winsgewende maatskappy ontwikkel.

Benewens bedryfstelsels en rekenaarpakkette, ding Microsoft ook op byna alle terreine van elektroniese sagteware mee, byvoorbeeld [[bediener]]-sagteware, [[databasisbestuurstelsels]], video- en musiekdatabasisse en [[programmeertaal|programmeertale]].

== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
{{Verwysings}}

{{Saadjie}}

{{NASDAQ-100}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Microsoft| ]]
286

wysigings