Verskil tussen weergawes van "Süleyman I"

k
Persiërs → Perse
k (Persiërs → Perse)
 
'''Süleyman I''' ([[Ottomaanse Turks]]: سليمان, moderne [[Turks]]: I.Süleyman; [[6 November]] [[1494]] – 5/6/7 September [[1566]]), was van 1520 tot met sy dood in 1566 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]]. Hy was die tiende sultan en die een wat die langste geregeer het (46 jaar).
 
Hy was in die Weste bekend as '''Süleyman die Manjifieke'''<ref>Merriman</ref> en in die Ooste as '''die Wetmaker''' (Turks: ''Kanuni'') omdat hy die hele Ottomaanse regstelsel verander het. Hy het sy leërs persoonlik aangevoer om die [[Christendom|Christelike]] vestings van [[Belgrado]], [[Rhodos]] en die grootste deel van [[Hongarye]] te verower. Hy het groot dele van die [[Midde-Ooste]] ingepalm tydens sy konflik met die [[PersiërsPerse]], asook groot dele van [[Noord-Afrika]] tot by [[Algerië]].
 
Die Ottomaanse Ryk het sy hoogtepunt as wêreldmag bereik gedurende sy heerskappy. Alhoewel die ryk nog uitgebrei het vir 'n eeu na sy dood, is dié periode gevolg deur 'n baie lang periode van agteruitgang.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Suleiman|I]]
{{Verwysings}}
* {{cite book |last=Merriman|first=Roger Bigelow |title=Suleiman the Magnificent, 1520–1566|location=Cambridge, Massachusetts |publisher=Harvard University Press|year=1944|oclc=784228}}