Verskil tussen weergawes van "Rooinekswael"

992 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Infoboks vervang)
| synonyms = <center>''Hirundo daurica''</center>
}}
Die '''rooinekswael''' is 'n klein voël in die [[Swael (voël)|swaelfamilie]] en lyk baie soos [[Europese swael]]s.
 
==Identifikasie==
 
Rooinekswaels het blou bolywe en rooi-bruin onderlywe, nek en gesig. Hulle het ook swart ondervere. Soos baie ander swaels, is hulle vinnige vlieërs en duik na die grond tydens vlug om insekte op te pik. Hulle vlerke is breed met 'n punt.
 
==Habitat==
Die rooinekswael bou sy nes gewoonlik aan die onderkant van 'n afgrond se oorhang, maar is vinnig om aan te pas en rooinekswaelnesse word gereëld by geboue soos moskees en brûe aangetref. Die nes van 'n rooinekswael lyk op 'n sfeerkwart, met 'n tonnel-ingang wat met modder versterk word. Die wyfie lê 3 tot 6 eiers. Hulle vorm nie as 'n reël groot broeikolonies nie, maar is baie sosiaal buite die broeiseisoen.
 
==Verspreiding==
Die voëls broei in oop, heuwelagtige gebiede in matige dele van Suid-[[Europa]] en [[Asië]], van [[Portugal]] en [[Spanje]] tot [[Japan]], [[Indië]] en tropiese [[Afrika]]. Die voëls in Afrika en Indië migreer nie, terwyl die res hulle winter in Afrika en Indië spandeer.
 
==Geluid==
 
 
==Ander name==
* Wetenskaplike naam: ''[[Hirundo daurica]]''
* Engelse naam: ''Red-rumped Swallow''
 
 
==Sien ook==
=== Suid-Afrikaanse voëls ===
*[[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
*[[Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]]
*[[Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]]
 
{{saadjie}}
[[Kategorie:Voëls]]
 
28 939

wysigings