Verskil tussen weergawes van "Samestelling"

20 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
taal, woordkeuse, leestekens, verwysings, ens.
k (K175 het bladsy Samestelling (taalkunde) na Samestelling oor 'n aanstuur geskuif: Geen dubbelsinnigheid)
(taal, woordkeuse, leestekens, verwysings, ens.)
In die [[Taalwetenskappe|taalkunde]], kanis 'n '''samestelling''' omskryfof word as'''kompositum''' die vorming van ‘n’n komplekse woord wat uit twee stamme bestaan. Die dele van samestellings in Afrikaans word in die reël vas geskryf,.<ref>[[SA volgensAkademie dievir Wetenskap en Kuns]], 2017. [[Afrikaanse woordelys en spelreëls]]. Kaapstad: Pharos.</ref>
 
Die dele waaruit samestellings bestaan, kan tot verskillende woordsoorte behoort. Die volgende patrone word onderskei:
* Samestellings met 'n afkorting, simbool of syfer as eerste lid word met 'n koppelteken geskryf: A-span, B-mol, 100 W-gloeilamp, IK-toets, MBA-student, 1994-verkiesing, 80%-kans, 50c-stuk. [[Lêer:Abwasserbehandlungsanlage.jpg|duimnael|250px|[[Duits]] is net soos Afrikaans, 'n taal waarin vele endosentriese samestellings voorkom. Hierbo is die Duitse woord virr 'rioolwatersuiweringsinstallasie'.]]
 
Tesame met affikse, speel samestellings ‘n’n groot rol wanneer dit kom by [[Afrikaans|Afrikaanse]] woordvorming.<ref>Carstens, W.A.M. & Bosman, N., reds. 2014. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik.</ref>
* '''Die kern:''' Die kern is die deel wat die hoofbetekenis van die woord dra en tesame met die bepaler – die deel wat die hoofebetekenishoofbetekenis uitbrei – vorm die twee stamme van die kompositumsamestelling. Die konsep van ‘n kern is noodsaaklik om die verskil tussen Endo –endo- en Eksosentrieseeksosentriese kompositasamestellings te verstaan.
* '''Endosentriese Kompositasamestelling''' is ‘n’n kompositum waar die kern ingesluit is in die woord.
* '''Eksosentriese Kompositasamestelling''' is wanneer die kern buite die woord geleë is bv; swart + kop is nie ‘n’n soort kop nie, maar eerder ‘n’n persoon met swart hare.
 
== Sien ook ==
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2017. Afrikaanse woordelys en spelreëls. Kaapstad: Pharos.
 
[[Kategorie:Morfologie (taalkunde)| ]]
12 721

wysigings