Verskil tussen weergawes van "Konsonant"

10 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
skakels, ens.
k
(skakels, ens.)
By die /p/ van ''aap'' versamel die lug eers voor die afgeslote [[lip]]pe, en kom dan met 'n plof na buite. By die /n/ van ''noot'' is die mondholte afgesluit en kom die lug deur die [[neus]]. By die /s/ van ''sap'' gaan die tong omhoog na die verhemelte, waardeur die opening nouer word en 'n sisklank ontstaan.
 
== Die verdubbeling van konsonantletters in Afrikaans ==
Volgens die [[Afrikaanse woordelys &en spelreëls]] (2017) word konsonantletters soms verdubbel wanneer hulle tussen vokaalletters voorkom om die klank en/of lengte van die voorafgaande vokaal te bepaal.
 
* 'n Konsonantletter word verdubbel indien dit tussen twee vokaalletters optree en die eerste vokaal (met uitsondering van [i], [u] en [y]) kort is en die hoofklem dra.
** Let ook op die spelling van baseer (uit basis), faseer (uit fase) en kontroleer (uit kontrole).
 
* As 'n woord op 'n '''s''' eindig (soos bos of fluks) en met 'n woord of woorddeel verbind word wat met 'n '''s''' begin (soos slaper, of -ste), word albei '''s'''<nowiki/>'e behou.
** bo'''ss'''laper, dan'''ss'''koene, hal'''ss'''noer
** fluk'''ss'''te, lak'''ss'''te, skaar'''ss'''te
 
== Bronne ==
* ''[[Afrikaanse woordelys &en spelreëls]]''. Elfde, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe, 2017.
 
{{Saadjie}}
12 721

wysigings