Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Hierdie spesifieke lyn kom van die Hertoë van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Beck. Die laaste een van hulle het die Hertog van Glücksburg geword en sy titel verander na Frederik Wilhelm, Hertog van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg. Hy was getroud met [[prinses Louise Caroline van Hesse-Kassel]], ’n kleindogter van koning [[Frederik V van Denemarke]].
 
Nie Hertoë van Beck of van Glücksburg was [[Soewereiniteit| soewereine]] heersers nie – hul grond was leengrond van die soewereine Hertoë van [[Sleeswyk-Holstein|Sleeswyk en Holstein]] – die konings van Denemarke en (voor 1773) die Hertoë van Holstein-Gottorp.
 
[[Lêer:Royal coat of arms of Denmark.svg|duimnael|150px|Koninklike wapen van Denemarke.]]
24 882

wysigings