Verskil tussen weergawes van "Soewereiniteit"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
Nog 'n verskynsel van die samelewing wat verdwyn het en sy regsgeldigheid aan die staat oorgedra het, is die staat se wettige geldigheid van adelkontrakte of huisverdrae. Die adel het sy mag aan die staat opgee en die wettige geldigheid van onderlinge verdrae oor opvolging het onder druk gekom. Die adel en koning is onder die gesag van die staat. Dit gebeur op die meeste plekke ná die [[Franse Revolusie]], maar was 'n gevolg van die voortsetting van Bodin se redenasie. In die negentiende eeu was die staat selfs sentraal tot baie politieke teorieë, soos [[liberalisme]], [[sosialisme]], [[kommunisme]] en [[anargisme]].
 
==Kontemporêre situasie==
===Aspekte van soewereiniteit===
Vir soewereiniteit was die vrede van Münster en Wesfalen belangrik. In die sluiting van daardie vrede het drie aangeleenthede soewereiniteit verander. Aan die een kant het soewereiniteit tot gevolg dat daar nie meer 'n hoër mag oor die staat gestel word nie. Aan die ander kant speel erkenning van daardie soewereiniteit deur ander 'n belangrike rol. Beide is nou verwant. Indien erken word dat ‘n staat soewerein is, is daar geen hoër mag bo so 'n staat wees nie, gelykheid gehandhaaf word in interaksies en dat geen staat in 'n ander se binnelandse politieke kwessies inmeng nie. 'n Oorhoofse derde aspek is dat soewereiniteit onderhandelbaar is. Al hierdie aspekte kom keer op keer terug wanneer dit kom by soewereiniteit in die wêreldpolitiek.
 
== Bron ==
19 611

wysigings