Verskil tussen weergawes van "Tibettaans"

21 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Standard Tibetan name.svg|duimnael|links|Die woord "ལྷ་སའི་སྐད་" in Tibettaanse skryf]]
'''Tibettaans''' (ལྷ་སའི་སྐད་ ''lha-sa'i skad'') is 'n [[Tibeto-Birmaanse tale|Tibeto-Birmaanse taal]] wat deur sowat 1,2 miljoen mense in [[Tibet]] ([[Volksrepubliek van China]]), [[Bhoetan]], [[Nepal]] en [[Indië]] gepraat word. Tibettaans is die [[amptelike taal]] van die outonome gewes Tibet en is verwant aan [[Dzongkha]], die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die [[Tibettaanse skrif]] geskryf, 'n [[Brahmi-skrif]] uit die [[Indiese skriffamilie]]. Vir die [[transliterasie]] van die Tibettaanse skrif word oorwegend die [[Wylie-transliterasie]] gebruik.
 
== Verwysings ==
 
{{Interwiki|kode=bo}}
{{Taalsaadjie}}
 
{{Normdata}}
 
83 446

wysigings