Verskil tussen weergawes van "Eswatini"

11 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
("Swaziland.ogg" is verwyder omdat dit in Commons deur Ymblanter verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Swaziland.ogg)
Die Koninkryk Swaziland is met sy oppervlakte van 17 363 vierkante kilometer die tweede kleinste staat op die vasteland van Afrika ná [[Gambië]]. Swaziland is landgebonde en word deur [[Mosambiek]] in die ooste en die [[Suid-Afrika]]anse provinsies [[Mpumalanga]] in die noorde en ooste en [[KwaZulu-Natal]] in die suide begrens. Die landsgrense het 'n totale lengte van 535 kilometer, waarvan 105 km met Mosambiek en 430 km met Suid-Afrika gedeel word.
 
Swaziland kan in vier geografiese streke verdeel word. In die ooste strek die [[Lebomboberge]] op 'n maksimale hoogtemaksimumhoogte van 600 meter en 'n droë subtropiese klimaat in 'n noord-suidelike rigtingsuidrigting. Die Laeveld[[laeveld]] wes daarvan lê sowat 200 m bo [[seevlak]] en word deur 'n droë bosveld-landskap oorheers. Die klimaat is hier is al byna tropies warm – gedurende die somermaande styg die kwik soms bo 32 °C. Die streek is onder meer geskik vir die verbouing van suikerriet.
 
Die Middelveldmiddelveld met sy vrugbare heuwellande en valleie het 'n gemiddelde hoogte van 700 m bo seevlak. Dit beslaan ruim 'n kwart van Swaziland se totale oppervlakte. Die Hoëveld[[hoëveld]] in die weste van die land lê sowat 1 300 m bo seevlak en gaan in die weste in die Suid-Afrikaanse [[Drakensberge]] oor. Hier word onder meer bosgebiede aangetref. Die streek het oor die algemeen 'n gerieflike klimaat, alhoewel die jaarlikse reënval hier net soos die humiditeitsvlakke hoër is as in die res van die land is.
 
Die hoogste punt van Swaziland met 1 862 m is die Emlembe in die noord-westenoordweste digby die grens met Suid-Afrika, die laagste punt (21 m) is die rivierloop van die Groot Usutu. Die meeste neerslae in Swaziland sak as kort reënbuie uit, terwyl langdurige reën nouliks voorkom. Die langste rivier, wat deur Swaziland vloei, is die Lusutfu.
 
== Demografie ==
95 051

wysigings