Verskil tussen weergawes van "Raymond Williams"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Raymond Williams At Saffron Walden.jpg|duimnael|Raymond Williams]]
'''Raymond Henry Williams''' ([[31 Augustus]] [[1921]] - [[26 Januarie]] [[1988]]) was 'n [[Walliese]] Marxistiese teoretikus, akademikus, romanskrywer en kritikus. Hy was 'n invloedryke figuur binne die Nuwe Linkses (New Left) en in die wyer kultuur. Sy geskrifte oor [[politiek]], [[kultuur]], die [[massamedia]] en [[literatuur]] het 'n beduidende bydrae gelewer tot die [[Marxisme|Marxistiese]] kritiek op kultuur en kunste. Sowat 750 000 eksemplare van sy boeke het alleen in Britse uitgawes verkoop en daar is baie vertalings beskikbaar.<ref>{{harvp|Williams|1979}}</ref> Sy werk het die grondslag gelê vir die veld van kulturele studies en die kulturele materialistiese benadering.
 
==Lewe==
13 625

wysigings