Verskil tussen weergawes van "Swartwitpens"

1 233 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Paring vind tydens die somer plaas. Die [[wyfie|koei]] is nege [[maand]]e dragtig en 'n enkele kalf word tussen Januarie en Maart gebore. Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
 
== Taksonomie ==
Die swartwitpens deel die genus Hippotragus met die uitgestorwe [[bloubok]] (H. leucophaeus) en die bastergemsbok (H. equinus), en is 'n lid van die [[horingdraers]] [[Familie (biologie)|familie]].
 
In 1996 het 'n analise van [[mitochondriale DNS]] wat uit 'n monster van die gemonteerde bloubok uitgelei is, toon dat dit buite die klade met die bastergemsbok en swartwitpens is. Die onderstaande kladogram toon die posisie van die swartwitpens onder sy familie, na aanleiding van die 1996-analise:<ref>{{cite journal|last1=Robinson|first1=T. J.|last2=Bastos|first2=A. D.|last3=Halanych|first3=K. M.|last4=Herzig|first4=B.|title=Mitochondrial DNA sequence relationships of the extinct blue antelope Hippotragus leucophaeus.|journal=Die Naturwissenschaften|date=1996|volume=83|issue=4|pages=178–82|pmid=8643125|doi=10.1007/s001140050269}}</ref>
 
{{clade| style=font-size:100%; line-height:100%
|1={{clade
|1={{clade
|1=[[Blesbok]] (''Damaliscus pygargus phillipsi'')
|2=[[Bontebok]] (''Damaliscus pygargus pygarus'')}}
|2={{clade
|1=[[Bloubok]] (''Hippotragus leucophaeus'')
|2={{clade
|1=[[Bastergemsbok]] (''Hippotragus equinus'')
|2='''Sable antelope''' ('''''Hippotragus niger''''')}} }} }} }}
 
== Fotogalery ==