Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
Aanvanklik het die nuwe planeet Aarde 'n gesmelte oppervlak gehad, maar ná sowat 10 miljoen jaar het dit 'n vaste kors gekry.<ref name="Goldblatt" />
 
Daar word vermoed dat die eerste gestolde laag wat oerkontinente op die magma-oseaan gevorm het uit [[komatiïet]]-lawa bestaan het en dat die aarde eers droog gewees het en oseane eers later ontstaan het. Die boonste laag van omtrent 21 km het dalk uit gefraksioneerde gabbros en 'n middelfesliesemiddelfelsiese kors van anortosiet bestaan. Daaronder was 'n laag van grossulaar, kianiet en kwarts tot 50-60 kilometer diepte.<ref name="Santosh">[https://www.sciencedirect.com/science/article/pii/S1674987116300834 Hadean Earth and primordial continents: The cradle of prebiotic life {{Outeur|M.Santosh, T.Arai, S.Maruyama}} Geoscience Frontiers8(2), 2017, 309-327]</ref>
 
;Omtrent 85 miljoen jaar
22 778

wysigings