Verskil tussen weergawes van "Gorgona (Colombia)"

geen wysigingsopsomming nie
In 1984 is die tronk gesluit en 'n jaar later is die eiland tot Nasionale Park verklaar. Dit het 'n gunstelingteiken vir ekotoeriste geword. In Augustus -September kan [[bultrugwalvis]]se gesien word omdat hulle langs die eiland trek.
 
Die eiland is voorgestel om tot wêrelderfgoed verklaar te word, maar dit is in die 30ste stittingsitting van die wêrelderfgoedkommissie uitgestel.
 
==Geologie==
Die eiland is ook belangrik vir die geologie. Dit is die enigste plek in die wêreld waar taamlik jong [[komatiïet]]e aangetref word. Hulle stam uit die [[Paleogeen]], terwyl komatiïete in Suid-Afrika uit die [[Argeïkum]] stam en die eerste komatiïete dalk reeds in die [[Hadeïkum]] gevorm is. <ref>[https://www.terrapub.co.jp/journals/GJ/pdf/1503/15030141.PDF Paleogene komatiites form Gorgona Island, East Pacific -- A primary magma for ocean floor basalts? {{Outeur|V.J. Dietrich, A. Gansser,J. Sommerauer, W.E. Cameron}} Geochemical Journal 15, 141-161, 1981 </ref>
 
== Sien ook ==
22 781

wysigings