Verskil tussen weergawes van "Gorgona (Colombia)"

 
==Geologie==
Die eiland is ook belangrik vir die geologie. Dit is die enigste plek in die wêreld waar taamlik jong [[komatiïet]]e aangetref word. Hulle stam uit die [[Paleogeen]], terwyl komatiïete in Suid-Afrika uit die [[Argeïkum]] stam en die eerste komatiïete dalk reeds in die [[Hadeïkum]] gevorm is. <ref>[https://www.terrapub.co.jp/journals/GJ/pdf/1503/15030141.PDF Paleogene komatiites form Gorgona Island, East Pacific -- A primary magma for ocean floor basalts? {{Outeur|V.J. Dietrich, A. Gansser,J. Sommerauer, W.E. Cameron}} Geochemical Journal 15, 141-161, 1981 ]</ref>
 
== Sien ook ==
22 781

wysigings