Verskil tussen weergawes van "Vlag van Israel"

679 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+ Prent van 'n swart talliet, daar is selfs rooi talliets beskikbaar; + vlae van Israeliese stede. Ghwoera volgens Afrikaanse uitspraak geskryf; Hebreeuse name vir Gesed en Ghwoera.
(Bygewerk en feitefoute reggestel)
(+ Prent van 'n swart talliet, daar is selfs rooi talliets beskikbaar; + vlae van Israeliese stede. Ghwoera volgens Afrikaanse uitspraak geskryf; Hebreeuse name vir Gesed en Ghwoera.)
[[Lêer:Buchenwald-released-palestine-bound.gif|duimnael|links|Vrygelate gevangenes van [[Buchenwald]]-konsentrasiekamp toon 'n tuisgemaakte vlag op hul pad na Palestina, 1945]]
[[Lêer:Flag of Israel (1948).svg|duimnael|links|Moderne rekonstruksie van die "Inkvlag"]]
[[Lêer:Western Wall - by Jacob Rask.jpg|duimnael|links|’n Tradisionele talliet met blou strepe]]
Die blou bane is veronderstel om die strepe op ’n ''talliet'', die tradisionele Joodse gebedskleed, voor te stel. Die uitbeelding van die Dawidster op die vlag van die Staat Israel word wêreldwyd erken as ’n simbool van die Jode en [[Judaïsme]]. Die Dawidster as 'n Joodse simbool dateer uit Antieke tye. Volgens 'n legende het Keiser Karel IV in 1357 toestemming aan die Jode van [[Praag]] verleen om 'n vlag met 'n Dawidster te gebruik.
 
|}
 
=== Interpretasie van kleure ===
{| class="wikitable" style="width:50%; margin-left:auto; margin-right:auto;"
|-
|-
! style="background:#ffffff"| Wit
| חֶסֶד‬, ''Gesed'' ("Goddelike welwillendheid")<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.chabad.org/library/article_cdo/aid/536810/jewish/Why-the-Tallit-Barcode.htm | title=Waarom die talliet-strepieskode? |work=Chabad |accessdate=13 November 2014}}</ref>
|-
! style="background: #0038b8"| <span style="color:#ffffff"> Blou </span>
| Dit simboliseer die glorie van God, reinheid en ''GewoerahGhwoera'' (גבורה, "sterkte van God")<ref>''Bamidbar RabbahRabba'' 14:3; ''Tsjoelien'' 89a.</ref><ref>[[Eksodus]] 24:10; [[Esegiël]] 1:26; ''Tsjoelien'' 89a.</ref>
|}
 
== Kritiek ==
=== Deur Arabiese Israeli’s ===
[[Lêer:Karamanid Dynasty flag.svg|duimnael|Vlag van die middeleeuseMiddeleeuse Turkse Karamanied-dinastie]]
[[Lêer:Moroccan 4 Falus Coin (AH 1290).jpg|duimnael|Marokkaanse munt met Salomo se Seël]]
Sommige Arabiese Israeli-politici sowel as die Hoë Opvolgkomitee vir Arabiese Burgers van Israel het ’n herevaluering van die Israelse vlag aangevra met die argument dat die Dawidster in die middel van die vlag ’n eksklusiewe Joodse simbool is.<ref>{{en}} {{cite web |title=The Future Vision of Palestinian Arabs in Israel |author=The National Committee for the Heads of the Arab Local Authorities in Israel |date=Desember 2006 |url=http://www.mossawacenter.org/files/files/File/Reports/2006/Future%20Vision%20(English).pdf |format=PDF |accessdate=8 Oktober 2009 |deadurl=yes |archiveurl=https://web.archive.org/web/20090327103836/http://www.mossawacenter.org/files/files/File/Reports/2006/Future%20Vision%20%28English%29.pdf |archivedate=27 Maart 2009 }}</ref>
 
=== “Nyl na Eufraat”-mite ===
[[Lêer:WesternPrayer Wall - by Jacob RaskShawl.jpgJPG|duimnael|’n TradisioneleDie ''talliet'', voorbeeld vir die ontwerp van die metvlag blouvan strepeIsrael]]
Bepaalde kringe in die Islamitiese wêreld beweer dat die blou bane op die Israelse vlag die [[Nylrivier|Nyl-]] en [[Eufraat]]riviere voorstel as die grense van Land van Israel, die land wat deur [[God]] aan die [[Jode]] beloof is.<ref>{{af}} Genesis 15.18: “Op dié dag het die HERE met Abram ’n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier”</ref> Diegene wat hierdie bewering aanvoer dring daarop aan dat die vlag ’n “geheime” begeerte van die Jode voorstel om die hele grondgebied tussen die Nyl en Eufraat, wat sou beteken dat ’n groot gedeelte van Egipte, die hele Jordanië, die grootste gedeelte van Sirië en ’n gedeelte van Irak, verower moet word. [[Jasser Arafat]], [[Iran]] en [[Hamas]] het al hierdie bewering aangevoer,<ref>{{en}} [http://www.webcitation.org/query?url=http://www.geocities.com/Heartland/9766/arafat.htm&date=2009-10-25+07:30:29 Playboy-onderhoud: Jasser Arafat] {{dooie skakel}}, ''Playboy'', September 1988.<br />ARAFAT: Ja, want hulle wil dit nie hê nie. Kyk na die slagspreuke wat hulle gebruik: dat die land van Israel van die Eufraat tot die Nyl strek. Dit was vir baie jare bo die ingang van die Knesset, die parlement, geskryf. Dit wys hulle nasionale ambisie – hulle wil tot by die Jordaanrivier vorder. Een Israel vir hulle, wat is daar vir ons oor… Weet u wat die betekenis van die Israelse vlag is?
<br />PLAYBOY: Nee.
 
== Ander vlae ==
Die handelsvlag gebruik soos die vlootvaandel van Israel in teenstelling met die nasionale vlag 'n donker blou. Die Dawidster is binne 'n wit ovaal. Die presidentsvlag gebruik egter die [[Wapen van Israel]] in 'n vierkantige vorm met óf 'n wit (Land) óf 'n geel rantfraiing (See).
 
<gallery class="center" widths="150">
Lêer:Naval Flag of Israel.svg|<small>2:3</small> Vlag van die Israeliese Vloot
Lêer:Israel Air Force Flag.svg|<small>2:3</small> Vlag van die Israeliese Lugmag
</gallery></center>
 
=== Vlae van Israeliese stede ===
Sommige vlae van Israeliese stede is na aanleiding van die nasionale vlag ontwerp, waarvan [[Herzliya]] en [[Tel Aviv]] die sewe goue sterre van [[Theodor Herzl]] se oorspronklike vlagontwerp bevat. Jerusalem se vlag toon die Leeu van Juda.
 
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Herzliya.svg|Vlag van [[Herzliya]]
Lêer:Flag of Jerusalem.svg|Vlag van [[Jerusalem]]
Lêer:Flag of Karmiel.svg|Vlag van [[Karmiël]]
Lêer:Flag of Tel Aviv.svg|Vlag van [[Tel Aviv]]
</gallery></center>