Verskil tussen weergawes van "Groepsdruk"

2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Groepsdruk''' is die benaming wanneer een sosiale groep (gewoonlik van dieselfde ouderdom) druk uitoefen op 'n bepaaldbepaalde persoon (of kleinere groep) uitoefen om hul gedrag te verander sodat dit ooreenstem met diedié van die groter groep ooreenstem. Dit kan sowel positief of negatief wees afhangende van die bepaalde onderwerp, voorkeure in musiek en kleredrag of uitkyk op die lewe.
 
Groepsdruk (of sosiale druk) is die direkte invloed wat ʼn mens se portuurgroep op hom of haar uitoefen. Groepsdruk vind plaas wanneer ʼn individu aangemoedig word om sy of haar portuur se voorbeeld te volg deur houdings, waardes of gedrag te verander om by dié van die individu of groep wat invloed uitoefen, te pas.
430

wysigings