Verskil tussen weergawes van "Chichén Itzá"

3 199 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(Bygewerk)
|duimdrukkerkaart = Meksiko
|duimdrukkerkaartbyskrif = Ligging van Chichén Itzá in Meksiko
|duimdrukkeretiketposisie = links
|duimdrukkerkaartgrootte =
|kaart_byskrif =
|jaar = 1988
|sessie = 12de
|uitbreiding =
|bedreigd =
}}
 
'''Chichén Itzá''' ([[Spaans]]: [tʃiˈtʃen iˈtsa]; [[Mayathan]]: ''Chi'ch'èen Ìitsha'', [tɕʰiʔtɕʼèːn ìːtsʰaʔ], letterlik: "aan die rand van die Itzáfontein") is een van die belangrikste ruïnes op die [[Meksiko|Meksikaanse]] [[Yucatan]]Yucatán-skiereiland]]. Die stad behoortdateer totuit die latere [[MayaMaja]]-kultuurtydperk en is sowat 120 kilometer oos van die [[hoofstad]] [[Mérida]] in die [[Deelstate van Meksiko|Meksikaanse deelstaat]] [[Yucatán]] geleë.
[[Lêer:Chichen Itza loc plan.jpg|duimnael|links|Ligging van Chichén Itzá op Yucatan.]]
[[Lêer:Plan1.png|duimnael|links|Kaart van Chichén Itzá.]]
'''Chichén Itzá''' is een van die belangrikste ruïnes op die [[Meksiko|Meksikaanse]] [[Yucatan]]-skiereiland. Die stad behoort tot die latere [[Maya]]-kultuur en is sowat 120 kilometer oos van die hoofstad [[Mérida]] in die deelstaat [[Yucatán]] geleë.
 
[[Lêer:Chichen Itza loc plan.jpg|duimnael|links|Ligging van Chichén Itzá op Yucatan.]]
Met 'n amptelike oppervlak van 1547 hektaar<ref>{{es}} Francisco Pérez Ruiz: ''Perspectivas y desarrollo de plano de Chichen Itza, desde el siglo XVI hasta el presente''. In: ''XVII Simposio de Investigaciones Arqueológicas en Guatemala'', Museo Nacional de Arqueología y Etnología, Guatemala, 2003. bl. 982–989.</ref> is Chichén Itzá een van die grootste argeologiese vindplekke in Yucatán. Die sentrum word deur talle monumentale voorstellingstelsels met 'n godsdienstige en politieke agtergrond beheers, wat deur die behuisingskomplekse van die boonste laag omring word.
[[Lêer:Plan1.png|duimnael|links|Kaart van Chichén Itzá.]]
Met 'n amptelike oppervlak van 1547 hektaar<ref>{{es}} Francisco Pérez Ruiz: ''Perspectivas y desarrollo de plano de Chichen Itza, desde el siglo XVI hasta el presente''. In: ''XVII Simposio de Investigaciones Arqueológicas en Guatemala'', Museo Nacional de Arqueología y Etnología, Guatemala, 2003. bl. 982–989.</ref> is Chichén Itzá een van die grootste argeologiese vindplekkevondsplekke in Yucatán. Die sentrum word deur talle monumentale voorstellingstelsels met 'n godsdienstige[[godsdiens]]tige en politieke agtergrond beheers, wat deur die behuisingskomplekse van die boonste laagbevolkingsklas omring word. Die hele terrein word deur 'n groot, grotendeels bewaarde Trappiramide gekenmerk.
 
Tussen die 8ste en die 11de eeu moet hierdie stad 'n nasionaal belangrike rol gespeel het. Hoe dit gelyk het, kon tot vandag nog nie presies bepaal word nie. Dit is uniek hoe verskillende argitektoniese style in Chichén Itzá langs mekaar vertoon. Benewens geboue in 'n gewysigde Puuc-styl is daar ontwerpe wat [[Tolteke|Tolteekse]] kenmerke toon. In die verlede is dit dikwels aan 'n direkte invloed van emigrante uit Sentraal-Meksiko en oorwinnaars van Tula toegeskryf. Vandag word dit egter aan diffusionistiese modelle met 'n verreikende gelyktydigheid van verskillende style in die monumentale geboue toegeskryf.
Tussen die [[8ste eeu|8ste]] en die [[11de eeu]] moet hierdie stad 'n nasionaal belangrike rol gespeel het.
 
Chichén Itzá was een van die grootste Majastede en waarskynlik een van die mitiese groot stede, of ''Tollans'', waarna in die latere [[Meso-Amerika]]anse letterkunde verwys word. Die stad kan die mees uiteenlopende bevolking in die Majawêreld gehad het, 'n faktor wat tot die verskeidenheid aan argitektoniese style op die terrein kon bygedra het. Die ruïnes van Chichén Itzá is federale eiendom, en die bestuurderskap van die terrein word deur Meksiko se ''Instituto Nacional de Antropología e Historia'' ("Nasionale Instituut vir Antropologie en Geskiedenis") gehandhaaf. Die land onder die monumente was in privaat besit tot 29 Maart 2010, toe dit deur die deelstaat Yucatán aangekoop is.
Deur die toeristiese ontwikkeling van Yucatán het Chichén Itzá die tweede mees besoekte argeologiese vindplek van Meksiko ná [[Teotihuacán]] geword. Die Voor-Spaanse stad van Chichén Itzá is in [[1988]] deur [[UNESCO]] as [[wêrelderfenisgebied]] gelys.
 
Die Voor-Spaanse stad van Chichén Itzá is in 1988 deur [[Unesco]] as [[wêrelderfenisgebied]] gelys. Dit is die tweede mees besoeke argeologiese terrein in Meksiko net na [[Teotihuacán]], met sowat 2,6 miljoen besoekers in 2017.<ref>{{es}} {{cite web |url=http://www.estadisticas.inah.gob.mx/ |title=Estadística de Visitantes |publisher=INAH |accessdate=25 Maart 2018}}</ref> Op 30 Maart 2015 is die argeologiese terrein by die Internasionale Register van Kulturele Eiendom onder spesiale beskerming van die Haagse Konvensie oor die Beskerming van Kulturele Eiendom tydens Gewapende Konflikte gelys.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.unesco.org/new/fileadmin/MULTIMEDIA/HQ/CLT/pdf/Register2015EN_02.pdf |title=International Register of Cultural Property under Special Protection | publisher=Unesco |date=23 Julie 2015 |accessdate=13 Oktober 2018 }}</ref>
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
{{Verwysings}}
 
== Verdere leesstof ==
{{Saadjie}}
* {{en}} {{cite book |last=Holmes |first=William H. |date=1895 |title=Archeological Studies Among the Ancient Cities of Mexico |location=Chicago |publisher=Field Columbian Museum|oclc=906592292 |author-link=William Henry Holmes}}
{{Wêrelderfenisgebiede in Meksiko}}
* {{en}} {{cite book |last=Spinden |first=Herbert J. |date=1913 |title=A Study of Maya Art, Its Subject Matter and Historical Development |location=Cambridge, Mass. |publisher=The Museum |oclc=1013513}}
* {{en}} {{cite book |last=Stephens |first=John L. |date=1843 |title=Incidents of Travel in Yucatan |author-link=John Lloyd Stephens |location=New York |publisher=Harper and Brothers |oclc=656761248}}
* {{en}} {{cite book |last=Wren |first=Linnea |title=Landscapes of the Itza: Archeology and Art History at Chichen Itza and Neighboring Sites |publisher=Gainesville: University of Florida Press |year=2018}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Chichen_Itza|Chichén Itzá}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Chichen-Itza|title=Chichén Itzá|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=13 Oktober 2018}}
 
{{Wêrelderfenisgebiede in Meksiko}}
{{Normdata}}