Verskil tussen weergawes van "Hadeïkum"

670 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Die [[Geochemie#Die_elemente|siderofiele elemente]] ([[osmium|Os]], [[iridium|Ir]], [[rutenium|Ru]], [[rodium|Rh]], [[platinum|Pt]], [[palladium|Pd]], [[goud|Au]], [[renium|Re]]) wat gewoonlik met HSE (Highly Siderophile Elements) aangedui word en die [[Geochemie#Die_elemente|chalkofiele elemente]] (SCE; Strongly Chalcofile Elements) ([[swael|S]], [[seleen|Se]], [[telluur|Te]]) word hoofsaaklik in die kern opgeneem.<ref name="Li" />
 
Van die meteoriete wat vandag die Aarde bereik het hierdie differensiasie ondergaan, soos die [[achondriete]]. Hulle lewer dikwels inligting oor later gebeurtenisse in die sonnestelsel as die 'primitiewe' chondriete.
Kieselhoudende achondriete soos Northwes Africa (NWA) 11119 is nogtans baie oud (4,565 Ga) en wys dat vulkanisme reeds vroeg in die ontwikkeling van die sonnstelsel 'n role gespeel het. Die hitte wat deur [[uitgestorwe oerisotoop|uitsgestorwe isotope]] soos [[Aluminium-26]] vrygestel is het 'n belangrike roll gespeel en hemelliggame laat smelt.<ref>[https://www.nature.com/articles/s41467-018-05501-0 Silica-rich volcanism in the early solar system dated at 4.565 Ga {{Outeur|Poorna Srinivasan, Daniel R. Dunlap, Carl B. Agee, Meenakshi Wadhwa, Daniel Coleff, Karen Ziegler, Ryan Zeigler, Francis M. McCubbin }} Nature Communications 9, Artikelnr. 3036 (2018)]</ref>
 
;Omtrent 20 miljoen jaar
22 778

wysigings