Verskil tussen weergawes van "RAND Korporasie"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''RAND Korporasie''' is 'n oorspronklike Amerikaanse dinktenk, wat in 1946 deur die Amerikaanse Lugmag gestig is, onder kontrak van die Douglas Aircraft...')
 
k
RAND se navorsing fokus op die ontwikkeling van oplossings vir komplekse probleme deur navorsers uit verskillende akademiese spesialisasies saam te bring en praktiese leiding te gee deur insig te gee in beleidskeuses en belemmerings vir die implementering van die beleid.
 
Histories het RAND 'n sterk fokus op verdediging. Volgens die jaarverslag van 1994 is twee derde van die navorsing betrokke by die nasionale veiligheid van die VSA: Projek Lugmag, die Arroyo-sentrum (wat vir die Amerikaanse weermag werk) en die Nasionale Verdediging Navorsingsinstituut. In 2004 het die deel van navorsing oor veiligheid en verdediging met die helfte gedaal. Die res van die navorsing fokus hoofsaaklik op [[gesondheid]], maar ook op [[onderwys]], geregtigheid, bevolkingsondersoeke en die internasionale ekonomie.
 
== Bron ==