Verskil tussen weergawes van "Valsrivier (Vaal)"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Valsrivier''' is 'n belangrike [[sytak]] van die [[Vaalrivier]]. Die Valsrivier ontspring by 'n punt ongeveer 25 km suidwes van [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]], 20 km suidoos van [[Paul Roux]] en 25 km noord van [[Fouriesburg]].<ref>{{en}} [http://maps.google.com.au/maps?hl=en&q=serfontein%20dam&um=1&ie=UTF-8&sa=N&tab=wl GoogleMaps]</ref> Naby sy oorsprong vloei die rivier onderdeur die [[N5 (Suid-Afrika)|N5]] nasionale pad.
 
Die Valsrivieropvangsgebied van 7 870 vierkante kilometer het een groot dam, die [[Serfonteindam]] sowat 7 km buite [[Kroonstad]]. By Kroonstad vloei die rivier onderdeur die [[N1]] nasionale pad. Daar is 'n aantal keerwalle deur die rivier.<ref>{{en}} [http://www.environment.gov.za/soer/reports/rivers/free%20state/Free%20State.pdf Environment.gov.za]</ref>
 
Vroeër jare was die ou wabrug net buite Bothaville 'n belangrike oorgang oor die Valsrivier.
 
== Sytak ==
* Elandspruit (sluit aan by Valsrivier by {{Coord|-27.79582|27.61726|region:ZA_type:river|display=inline}})
 
== Verwysings ==
89 285

wysigings