Verskil tussen weergawes van "Oxford"

128 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Oxford se boukuns sluit voorbeelde van elke argitektoniese stylperiode in Engeland sedert die vestiging van die Angel-Sakse, waaronder die ikoniese ''Radcliffe Camera'' uit die middel van die 18de eeu. Oxford se kolleges oorheers die middestad met hul verskeidenheid boustyle en kenmerkende binnepleine. Maar dit is veral [[Gotiese argitektuur|Gotiese]] stylelemente soos klein en groot torings met hul spitse waaraan Oxford sy bynaam "stad van dromende toringspitse" (''city of dreaming spires'') te danke het. Die digter Matthew Arnold het met hierdie term na die harmoniese boustyl van Oxford se universiteitsgeboue verwys.
{{clear}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
;Media
* [https://www.youtube.com/watch?v=iyzsALQIpGc ''YouTube.com: Morris Dancing, Oxford'']
 
{{Stad saadjie}}