Verskil tussen weergawes van "Metallica"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
'''Metallica''' is 'n [[Amerika]]anse ''heavy metal''-groep wat in San Rafael, [[Kalifornië]] gebaseer is. Die groep was deur Lars Ulrich en James Hetfield in 1981 gevorm, nadat Ulrich 'n advertensie in 'n koerant geplaas het. Hulle begin kort daarna in [[Los Angeles]] aandag trek en stel hul eerste ''demo'', ''No Life ‘Til Leather'', vry. In Desember 1981 neem hulle die liedjie ''Hit the Lights'' op, en dié liedjie verskyn op die ''Metal Massacre'' van Februarie 1982. Kort daarna werf hulle vir Ron McGovney en Dave Mustaine as groepslede. Hul eerste regsteekse vertoning met die nuwe lede was op 14 Maart 1982 by die ''Radio City Music Hall'' in Anaheim. Hulle stel hul debuutalbum ''Kill 'em All'' in 1983 vry.<ref name="metallica.com">{{webaanhaling |url=https://www.metallica.com/band/history |titel=Metallica: Ah, the joy of humble beginnings…|uitgewer=metallica.com |toegangsdatum=2017-06-30}}</ref><ref name="metal-archives">{{webaanhaling |url=https://www.metal-archives.com/bands/Metallica/125 |titel=Encyclopedia Mettalum: Metallica|uitgewer=metal-archives.com |toegangsdatum=2017-06-30}}</ref>
 
== Eksterne skakels ==
* [https://www.youtube.com/watch?v=RwpzlpPwWfc Metallica - Nothing Else Matters Live at Rock am Ring 2014]
* [https://www.youtube.com/watch?v=k0KeU0Fcbwo METALLICA - Now That We're Dead - Live from Philadelphia, U.S.A - May 12th 2017]
* [https://www.youtube.com/watch?v=1DOti4wZbYY Metallica: For Whom the Bell Tolls (MetOnTour - Columbus, OH - 2017)]
 
== Diskografie ==
* ''Death Magnetic'' (2008)
* ''Hardwired... to Self-Destruct'' (2016)
 
== Eksterne skakels ==
* [https://www.youtube.com/watch?v=RwpzlpPwWfc Metallica - Nothing Else Matters Live at Rock am Ring 2014]
* [https://www.youtube.com/watch?v=k0KeU0Fcbwo METALLICA - Now That We're Dead - Live from Philadelphia, U.S.A - May 12th 2017]
* [https://www.youtube.com/watch?v=1DOti4wZbYY Metallica: For Whom the Bell Tolls (MetOnTour - Columbus, OH - 2017)]
 
== Verwysings ==