Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
Arendt se werk fokus op die aard van mag, politiek, gesag en totalitarisme. In haar rapportering oor die Eichmann-verhoor vir ''The New Yorker'', wat sy later verwerk het vir die boek ''Eichmann in Jerusalem'', het sy die vraag gestel of boosheid radikalisme is of eenvoudig 'n funksie van banaliteit – die nalaat van goeie of gemiddelde mense om enige risiko's te neem.
Sy het ook ''[[The Origins of Totalitarianism]]'' geskryf wat die oorsprong van [[kommunisme]] en [[fascisme]] en hul band met [[anti-semitisme]] ondersoek. Hierdie boek was kontroversieel omdat dit twee onderwerpe verbind wat volgens sommige menings onversoenbaar is.
 
Na haar dood in [[1975]], is Hannah Arendt begrawe by die Bard College in Annandale-on-Hudson. New York, waar haar eggenoot vir jare klas gegee het.
9 013

wysigings