Verskil tussen weergawes van "Hannah Arendt"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Sy het ook ''[[The Origins of Totalitarianism]]'' geskryf wat die oorsprong van [[kommunisme]] en [[fascisme]] en hul band met [[anti-semitisme]] ondersoek. Hierdie boek was kontroversieel omdat dit twee onderwerpe verbind wat volgens sommige menings onversoenbaar is.
 
Na haar dood in [[1975]], is Hannah Arendt begrawe by die Bard College in Annandale-on-Hudson., New York, waar haar eggenoot vir jare klas gegee het.
 
Die Hannah Arendt Instituut vir Navorsing oor Totalitarisme aan die Tegniese Universiteit van Dresden is na haar vernoem.
3 059

wysigings