Verskil tussen weergawes van "Phnom Penh"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
 
=== Indosjinaoorlog ===
Tydens die tweede Indosjinaoorlog is Phnom Penh meermale deur Vietcongeenhede aangeval. Teen die agtergrond van swaar bombardering deur die [[[[Amerikaanse Lugmag]] (1969–1972) en die militêre onderonsies tussen regeringsmagte van generaal [[Lon Nol]] en die [[Khmer Rouge]] vlug tienduisende kleinboergesinne uit die platteland na die stad wat die bevolking teen die begin van [[1975]] tot sowat twee miljoen laat groei.
 
=== Khmer Rouges-Heerskappy: 1975–1978 ===
1 440

wysigings