Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

102 grepe bygevoeg, 8 maande gelede
+prent
[[Lêer:Modern croquet equipment.JPG|duimnael|links|140px160px|Moderne krokettoerusting]]
[[Lêer:Winslow_Homer_001.jpg|duimnael|280px240px|DrieOutydse skildery van drie dames en 'n heer wat kroket speel]]
'''Kroket''' is 'n buitelugbalsport met as doel om eerste 'n bal, met behulp van 'n houthamer, deur verskeie poortjes te slaan tot mens by die eindpaal aankom. Dit word deurgaans op 'n goed onderhoude, kortgesnyde grasperk gespeel.
 
[[Lêer:Winslow_Homer_001.jpg|duimnael|280px|Drie dames en 'n heer wat kroket speel]]
Aanvanklik was kroket veral 'n spel vir die welgesteldes. In Engeland word dit nog hoofsaaklik by privé-klubs gespeel, maar die lidmaatskap daarvan is deesdae vrylik oop. Die spel is aanvanklik met twee einddoele en nege hoepels gespeel, sedert die spel se opmars na die wêreldtentoonstelling in [[1851]] as die Ierse ''Crooky''.
 
== Spelreëls ==
[[Lêer:Croquetplayers.jpg|duimnael|regs|320px|Kroketspelers in [[Edinburgh]]]]
Deesdae erken die spel amptelik slegs een paaltje as einddoel met rondom dit ses geplaasde poortjes, hoepels, oftewel boë.
 
67 006

wysigings