Verskil tussen weergawes van "Volksraad van Suid-Afrika"

geen wysigingsopsomming nie
== . . . . In aanbou . . . . ==
 
 
 
Die ''[[Suid-Afrika-wet]]'' (SAW) van [[1909]] het bestuursvorme bepaal wat in 'n groot mate gegrond was op die [[Westminster-stelsel]]. Die wetgewende liggaam (of Parlement) sou twee kamers hê: 'n '''Volksraad''', wie se lede vir 'n tydperk van vyf jaar deur 'n meerderheidstem in enkelvoudige kiesafdelings verkies sou word, en 'n [[Senaat]], wie se lede die vier provinsies gelykwaardig sou verteenwoordig en wie se lede op grond van 'n stelsel van proporsionele verteenwoordiging deur dienende Volksraadslede en lede van die Provinsiale Rade verkies is.
 
* Oranje-Vrystaat: 7 321
Die kwota's is vasgestel ingevolge die artikel van die SAW wat voorsiening daarvoor gemaak het dat landelike kiesfadelings tot 15% minder kiesers as die gemiddeld kon hê en stedelike kiesfadelings tot 15% meer.
 
==1958==
Die laaste verkiesing vir die Volksraad van die Unie is op [[16 April]] [[1958]] gehou. Toe was daar 1 563 426 geregistreerde kiesers waarvan 1 162 576 gestem het.
 
[[Kategorie:Politiek]]
84 824

wysigings