Sneeu: Verskil tussen weergawes

82 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
→‎Navorsing: Prent verwyder
(→‎Navorsing: Prent verwyder)
=== Geskiedenis ===
[[Lêer:Fresh-fallen snow - Neuschnee 7 December 2003.jpg|duimnael|regs|250px|Die eerste sneeu]]
[[Lêer:SnowDepthGauge A684.jpg|duimnael|regs|200px|Britse sneeu diepter merker]]
Die heksagonale struktuur van sneeuvlokke was in die Sjinese Keiserryk al in die 2de eeu v.C. bekend. In die weste is hierdie eienskap vir die eerste keer in [[1591]] deur die Engelse wiskundige Thomas Harriot ontdek, maar nog nie gepubliseer nie. Wetenskaplike werke oor die groot aantal vorme wat sneeukristalle kan aanneem is ook deur Johannes Kepler en Renè Descartes geskryf. Die eerste stelselmatige ondersoek is egter eers deur Ukichiro Nakaya deurgevoer wat in [[1936]] as eerste wetenskaplike daarin geslaag het om kunsmatige sneeuvlokke te vervaardig en hulle in [[1954]] in meer as 200 verskillende tipes gekategoriseer het.
 
6 231

wysigings