Verskil tussen weergawes van "Eswatini"
1 378 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(Bygewerk)
{{Inligtingskas Land
|noem_naam = '''Koninkryk van Swaziland'''
'''Koninkryk eSwatini'''
|volle_naam = '''Kingdom of eSwatini''' ([[Engels]])
'''Umbuso weSwatini''' ([[Swazi]])
'''Umbuso weSwatini''' ([[Swazi]])
|algemene_naam = Swaziland
|beeld_vlag = Flag of Swaziland.svg
|beeld_kaart = Location Swaziland AU Africa.svg
|leuse = ''Siyinqaba''
''(Swazi vir: "Ons is 'n vesting"
"Ons is 'n raaisel / raaisel"
"Ons steek onsself weg")''
|volkslied = ''[[Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati]]''
''(Swazi vir: "O God, Milddadige van die seën van die Swazi")''
|amptelike_tale = [[Engels]] en [[Swazi]]
|hoofstad = [[Lobamba]] (koninklike en wetgewende)
[[Mbabane]] (administrieweadministratiewe)
{{Koördinate|26|19|S|31|8|O}}
|latd = 26
|grootste_stad = [[Mbabane]]
|regeringsvorm = Unitêre parlementêre
absolute [[monargie]]
|leiertitels =
• [[Koning|Monarg]] (''Ngwenyama'')
Koninginmoeder (''Ndlovukati'')
• [[Eerste minister]]
|leiername = [[Mswati III]]
|oppervlak_rang = 157154ste
|oppervlak_grootte =
|oppervlak = 17 364
|oppervlakmi² = 6 704
|persent_water = 0,9
|bevolking_skatting = 1 343 098<ref>{{en}} {{cite web |url=https://esa.un.org/unpd/wpp/DataQuery/ |title=World Population Prospects: The 2017 Revision |type=custom data acquired via website |publisher=United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division |website=ESA.UN.org |accessdate=30 Oktober 2018}}</ref>
|bevolking_skatting = 1 119 000
|bevolking_skatting_jaar = 20152016
|bevolking_rang = 154ste
|bevolking_sensus = 1 093 238<ref>{{en}} {{cite web |url=https://swaziland.unfpa.org/en/news/swaziland-releases-population-count-2017-census |title=Swaziland Releases Population Count from 2017 Census |publisher=United Nations Population Fund |accessdate=30 Oktober 2018}}</ref>
|bevolking_sensus = 1 018 449
|bevolking_sensus_jaar = 20072017
|bevolkingsdigtheid = 68,2
|bevolkingsdigtheidmi² = 176,8
|bevolkingsdigtheidrang = 135ste
|BBP_PPP = $811,859496 miljard<ref name="imf2">{{en}} {{webaanhalingcite web |url=httphttps://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/20152018/01/weodata/weorept.aspx?pr.x=60&pr.y=5&sy=20132018&ey=20202023&scsm=1&ssd=1&sort=country&ds=.&br=1&pr1.x=71&pr1.y=10&c=734&s=NGDPD%2CNGDPDPC%2CPPPGDP%2CNGDPDPC%2CPPPPC%2CPCPI%2CLP&grp=0&a= |titeltitle=Swaziland |uitgewerpublisher=[[Internasionale Monetêre Fonds]] |toegangsdatumaccessdate=2830 JulieOktober 2018}}</ref>
|BBP_PPP_rang =
|BBP_PPP_jaar = 20152018
|BBP_PPP_per_kapita = $79 917893<ref name="imf2" />
|BBP_PPP_per_kapita_rang =
|BBP = $34,634572 miljard<ref name="imf2" />
|BBP_rang =
|BBP_jaar = 20152018
|BBP_per_kapita = $3 248934<ref name="imf2" />
|BBP_per_kapita_rang =
|onafhanklikheidstipe = • van die [[Verenigde Koninkryk]]
|onafhanklikheidsgebeure =
|onafhanklikheidsdatums =
[[6 September]] [[1968]]
|MOI = {{bestendigwins}} 0,530588<ref name="HDI">{{en}} {{webaanhalingcite web |url=http://hdr.undp.org/sites/default/files/hdr14-summary-en2018_human_development_statistical_update.pdf |titeltitle=20142018 Human Development Report Summary |jaardate=20142018 |toegangsdatumaccessdate=2830 JulieOktober 2018 |uitgewerpublisher=United Nations Development Programme | pages=21–25}}</ref>
|MOI_rang = 148144ste
|MOI_jaar = 20132017
|MOI_kategorie = {{kleur|#fc0|medium}}
|Gini = 4951,5<ref name="wb-gini">{{en}} {{webaanhalingcite web |url=httphttps://documentsdata.worldbank.org/curatedindicator/en/2014/10/20405098/swaziland-country-partnership-strategy-fy2015-2018SI.POV.GINI?locations=SZ |titeltitle=SwazilandGini – Country partnership strategy FY2015-2018Index |uitgewerpublisher=[[Wêreldbank]] |toegangsdatumaccessdate=2830 JulieOktober 2018 2015}}</ref>
|Gini_rang =
|Gini_jaar = 20102009
|Gini_kategorie = {{kleur|#990000|hoog}}
|geldeenheid = [[Swazilandse lilangeni|Lilangeni]]
[[Lêer:Satellite image of Swaziland in November 2002.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Swaziland]]
'''Swaziland''' is 'n absolute [[monargie]] in [[Suider-Afrika]]. Dit is 'n buurland van [[Suid-Afrika]] en [[Mosambiek]].
== Geografie ==
[[Lêer:Swazilandkaart.png|duimnael|links|Kaart van Swaziland]]
[[Lêer:Swaziland Topography.png|duimnael|links|Topografiese kaart van Swaziland]]
[[Lêer:Swaziland-demography.png|duimnael|links|Swaziland se bevolkingsgroei (1961–2013)]]
'''Swaziland''', sedert 2018 '''eSwatini''' ([[Swazi]]: [ɛswa̯ˈtiːni]), amptelik die '''Koninkryk eSwatini''' ([[Engels]]: ''Kingdom of Eswatini'', Swazi: ''Umbuso weSwatini''), is 'n absolute [[monargie]] en [[landingeslote land]] in [[Suider-Afrika]]. Die administratiewe [[hoofstad]] en grootste stad is [[Mbabane]], terwyl [[Lobamba]] die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad vorm. Swaziland is 'n buurland van [[Suid-Afrika]] en [[Mosambiek]]. Op politieke vlak het Swaziland in geen stadium aan Suid-Afrika behoort nie. Swaziland en die [[Swazi's]] is na [[Mswati II]], wat dié land in die 19de eeu uitgebrei en verenig het, genoem.<ref>{{en}} {{cite book |last=Kuper |first=Hilda |title=The Swazi: A South African Kingdom |year=1986 |publisher=Holt, Rinehart and Winston |pages=9–10}}</ref>
== Geografie ==
Die Koninkryk Swaziland is met sy oppervlakte van 17 363 vierkante kilometer die tweede kleinste staat op die vasteland van Afrika ná [[Gambië]]. Swaziland is landgebonde en word deur [[Mosambiek]] in die ooste en die [[Suid-Afrika]]anse provinsies [[Mpumalanga]] in die noorde en ooste en [[KwaZulu-Natal]] in die suide begrens. Die landsgrense het 'n totale lengte van 535 kilometer, waarvan 105 km met Mosambiek en 430 km met Suid-Afrika gedeel word.
== Demografie ==
: ''{{Hoofartikel [[|Demografie van Swaziland]].''}}
[[Lêer:Swaziland-demography.png|duimnael|links|Swaziland se bevolkingsgroei (1961–2013)]]
Swaziland het 'n totale bevolking van 1,1 miljoen (2015-skatting), hoofsaaklik [[Swazi's]] (wat deel uitmaak van die Nguni-groep binne die Bantoe en nouverwant aan die [[Zoeloes|Zoeloe]] is) met klein minderhede van Zoeloes, [[Tsongas]] en [[Sjangaans]]. Naas die ampstaal SiSwati (verwant aan [[Zoeloe]]) word Engels en die tale van etniese minderhede gebesig.
Sowat 60 persent van die bevolking is aanhangers van onafhanklike kerke soos die Zionistekerk. Ander belangrike denominasies is Protestants (15 persent), Rooms-Katoliek (5 persent) en Anglikaans (1 persent). Aanhangers van inheemse godsdienste verteenwoordig sowat 'n vyfde van die totale bevolking.
== Sien ook ==
* [[Posseëls en posgeskiedenis van Swaziland]]
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
== Eksterne skakels ==