Verskil tussen weergawes van "Oreopithecus"

23 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Skakel en verbeter
(Nuwe bladsy geskep met ''''''Oreopithecus''''' is 'n genus van Hominoidea uit die Laat Mioseen van Italië en Sardinië. Daar is verskeie fossiele gevind van ongeveer 6 tot 7 miljoen oud. In da...')
 
(Skakel en verbeter)
'''''Oreopithecus''''' is 'n [[genus]] van ''Hominoidea'' uit die Laat [[Mioseen]] van [[Italië]] en [[Sardinië]]. Daar is verskeie fossiele[[fossiel]]e gevind van ongeveer 6 tot 7 miljoen oud. In daardie tydperk was Italië nes Sardinië vandag deur 'n see van die Europese vasteland geskei. ''Oreopithecus'' wys talle aandpassingsaanpassings aan hierdie eilandomgewing wat die vergelyking met ander aapagtiges bemoeilik.
 
Sy tande het nes ''Dryopithecus'' s'n dunne'n dun tandglasuur, maar ander kenmerke is uniek.
 
Daar is vermoed dat ''Oreopithecus'' [[bipedie|tweevoetig]] was, maar 'n nuwe ontleding van die bekkengebied van die skelet het gewys dat dit nie moontlik is nie.<ref>[https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/23891006 Reevaluation of the lumbosacral region of Oreopithecus bambolii. {{Outeur|Russo GA, Shapiro LJ.}} J Hum Evol. 2013 Sep;65(3):253-65]</ref>