Verskil tussen weergawes van "Sirië"

76 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
+ Prent & skakel
k (+ skakel)
(+ Prent & skakel)
{{Inligtingskas Land
|noem_naam = '''الجمهورية العربية السورية'''<br />'''al-Jumhūrīyah al-ʻArabīyah as-Sūrīyah'''
|volle_naam = '''Arabiese Republiek van Sirië'''
|algemene_naam = Sirië
|beeld_vlag = Flag of Syria.svg
}}
 
'''Sirië''' ([[Arabies]]: سوريا&lrm; of سورية, ''Sūriyā'' of ''Sūrīyah''), amptelik die '''Arabiese Republiek van Sirië''', is in die sogenaamde Vrugbare Halfmaan geleë, die boogvormige noordelike rand van die [[Arabiese Skiereiland]]. Die land grens in die noorde aan [[Turkye]], in die suidweste aan [[Israel]] (die strategies belangrike Siriese Golanhoogtes is in 1967 deur Israel beset), in die ooste aan [[Irak]], in die noordweste aan die [[Middellandse See]], in die suide aan [[Jordanië]] en in die suidweste aan [[Libanon]].
 
[[Lêer:Satellite image of Syria-CIA WFBin MapMay 2003.pngjpg|duimnael|links|Kaart wat die ligging[[Nasa]]-Satellietbeeld van Sirië toon]]
Die huidige staatsgebied beslaan 185&nbsp;180&nbsp;km² met 'n totale bevolking wat in Julie 2012 op sowat 22,5 miljoen beraam is, onder wie 1,5 miljoen vlugtelinge uit Irak en 'n halfmiljoen Palestyne. Die statistiese bevolkingsdigtheid is meer as 120 inwoners per km², nogtans is die bevolking oneweredig versprei en hoofsaaklik in stedelike gebiede soos [[Damaskus]], Aleppo en Homs saamgetrek. Die woestynagtige steppe van Oos-Sirië, die tradisionele tuisland van nomadiese Bedoeïne wat die Tweestroomland in die ooste van die Mediterreense bergreeks Djabal Sahilija skei, is yl bevolk. As gevolg van die [[Siriese Burgeroorlog]] het meer as vier miljoen Siriërs sedert 2011 na die buiteland gevlug. Baie van die vlugtelinge word in aangrensende lande soos Turkye en Jordanië in tentkampe gehuisves. 'n Verdere nege miljoen Siriërs is in hul eie land ontwortel.
[[Lêer:Syria-CIA WFB Map.png|duimnael|links|Kaart van Sirië]]
[[Lêer:Sunset in Palmyra.jpg|duimnael|links|Sirië, bakermat van beskawings: Sononder oor die antieke ruïnestad Palmyra]]
Die huidige staatsgebied beslaan 185&nbsp;180&nbsp;km² met 'n totale bevolking wat in Julie 2012 op sowat 22,5 miljoen beraam is, onder wie 1,5 miljoen vlugtelinge uit Irak en 'n halfmiljoen [[Palestyne]]. Die statistiese bevolkingsdigtheid is meer as 120 inwoners per km², nogtans is die bevolking oneweredig versprei en hoofsaaklik in stedelike gebiede soos [[Damaskus]], Aleppo en Homs saamgetrek. Die woestynagtige steppe van Oos-Sirië, die tradisionele tuisland van nomadiese Bedoeïne wat die Tweestroomland in die ooste van die Mediterreense bergreeks Djabal Sahilija skei, is yl bevolk. As gevolg van die [[Siriese Burgeroorlog]] het meer as vier miljoen Siriërs sedert 2011 na die buiteland gevlug. Baie van die vlugtelinge word in aangrensende lande soos Turkye en Jordanië in tentkampe gehuisves. 'n Verdere nege miljoen Siriërs is in hul eie land ontwortel.
 
Die moderne Siriese staat het sy oorsprong in die tyd ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] toe die gebied onder die mandaat van [[Frankryk]] geplaas is. Sirië was die grootste land wat in die Arabiese [[Levant]] ná die verbrokkeling van die [[Ottomaanse Ryk]] ontstaan het. In April 1946 het Sirië sy politieke onafhanklikheid as parlementêre republiek verkry.<ref name="WDL">{{cite web |url = http://www.wdl.org/en/item/400/ |title = Report of the Commission Entrusted by the Council with the Study of the Frontier between Syria and Iraq |website = [[World Digital Library]] |date = 1932 |accessdate = 8 Julie 2013 }}</ref>
 
[[Lêer:Syria-CIA WFB Map.png|duimnael|links|Kaart wat die ligging van Sirië toon]]
[[Lêer:Sunset in Palmyra.jpg|duimnael|links|Sirië, bakermat van beskawings: Sononder oor die antieke ruïnestad Palmyra]]
In die volgende dekades is die land deur interne onrus geskud. So is Sirië in die periode tussen 1949 en 1971 verskeie kere deur staatsgrepe en pogings tot staatsgrepe getref. Tussen 1958 en 1961 het Sirië 'n kortstondige politieke unie met [[Egipte]] gevorm, die Verenigde Arabiese Republiek (VAR), wat deur 'n staatsgreep beëindig is. Sirië het vanaf 1963, toe die Pan-Arabiese Baath-party aan die bewind gekom het, tot en met 2011 in 'n noodtoestand verkeer waardeur die meeste burgerregte opgeskort is.