Verskil tussen weergawes van "Land"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
Sjina->China
k
(Sjina->China)
 
=== Staat ===
'n '''Staat''' is 'n onafhanklike landsgebied met 'n regering, 'n bevolking en soewereiniteit hieroor. Die hele landmassa van die [[Aarde]] word beskou as onderverdeel in sulke lande. Daar is tans 193 state wat deur die [[Verenigde Nasies]] erken word — sy 192 lede en die [[Vatikaanstad]]. Die ''Republiek van SjinaChina'' (Taiwan) is die enigste soewereine staat wat nie meer deel is van die Verenigde Nasies nie.
 
Benewens hierdie state is daar ook ander nie-soewereine landsgebiede wat, onder die filosofie van [[selfbeskikking]], sou verkies om as lande in hierdie opsig beskou te word. Sommige van hierdie het ''de facto'' beheer oor hul bevolking en landsgebied, soos byvoorbeeld [[Abkhasië]], maar word nie as state beskou nie, omdat daar nie erken word dat hulle oor soewereiniteit beskik nie. Daar is egter ook in sommige internasionaal erkende state geen funksionele sentrale regering nie, óf wat verskeie ''de facto'' state en regerings het. Hierdie word internasionaal nie beskou om aparte state te verteenwoordig nie — hulle word beskou as om op die grondgebied van die internasionaal erkende staat te bestaan.
22 781

wysigings