Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

22 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''Europese Gemeenskap vir Atoomenergie''' (EGA), ''European Atomic Energy Community'' (EAEC) of kortweg '''Euratom''', is 'n internasionale organisasie wat ten doel het om die  vreedsame toepassings van kernkrag te bevorder.
 
Die lidstate van Euratom is tewens lidstate van die [[Europese Unie|Europese Unie.]]. Die organisasie is opgerig op [[25 Maart]] [[1957]] deur die Verdrag tot oprigting van die Europese Gemeenskap vir Atoomenergie. Op dieselfde datum is ook die Europese Ekonomiese Gemeenskap (EEG) opgerig.
 
Die Europese Gemeenskap vir Atoomenergie is 'n afsonderlike organisasie, maar vir beslissings gebruik die die instituties van die Europese Unie (parlement, Europese Raad, Europese Kommissie). Op 1 Januarie [[1958]] tree die Euratom-verdrag in werking en word die Kommissie vir Euratom geïnstalleer in [[Brussel|Brussel.]]. In [[1967]], met die inwerkingtreding van die Samesmeltingsverdrag kry die Euratom saam met die EEG en die EGKS een Kommissie, een Raad en een begroting. Ál die lande wat toetree tot die Europese Unie dien ook tot die Euratom-verdrag toe te tree.
 
Die verdrag wat die EGA opgerig het, is vir onbepaalde tyd geslote en nooit gewysig. Sedert 2003 gaan stemme op om die verdrag te hersien.Die redes daarvoor is dat
1 440

wysigings