El Greco: Verskil tussen weergawes

14 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
[[Lêer:El Greco Nobleman self-portrait.JPG|duimnael|El Greco - 'n selfportret]]
'''EI Greco''' ([[Circa|ca]]. 1541-1614) is Spanje se beroemdste 16e[[16de eeu|16de-eeuse]] skilder. Sy skilderye - meestal godsdienstige onderwerpe en portrette - word veral in sy latere periode gekenmerk deur lang uitgerekte figure en 'n sterk geestelike atmosfeer in die uitbeelding.
 
EI Greco - eintlik '''Domenikos Theotokopoulos''' - is in (waarskynlik) 1541 op die eiland Kretageboreen is op 6 of 7 April 1614 in Toledo, [[Spanje]], oorlede. Daar het hy die bynaam EI Greco (die Griek) gekry.