Verskil tussen weergawes van "Brekingsindeks"

52 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Jcwf het bladsy Refraksie-indeks na Brekingsindeks geskuif)
[[Lêer:Refraction photo.png|duimnael|'n Ligstraal ondergaan refraksie in 'n plastiese blok]]
 
Die '''Refraksiebrekingsindeks''' of '''refraksie-indeks''' is 'n verskynsel in [[optika]]. Dit is 'n eenheidlose getal wat beskryf hoe lig deur 'n medium voorplant met betrekking tot die [[Ligsnelheid|spoed van lig]] deur 'n [[vakuum]]. Dit word gedefineer as:
:<math>n = \frac{c}{v}</math>
waar ''c'' die spoed van lig is en ''v'' die fase snelheid is van lig in die medium. Byvoorbeeld, die refraksie-indeks van [[water]] is 1.333 wat beteken dat lig 1.333 keer vinniger in 'n vakuum as in water voortplant.
[[Lêer:Refraction at interface.svg|duimnael|170px|Ligstraal wat refraksie ondergaan]]
 
Die refraksie-indeksbrekingsindeks bepaal met watter graad [[ligbreking]] plaasbind en die pad van die lig gebuig word, d.w.s. hoeveel refraksie dit ondergaan wanneer dit 'n materiaal binnedring. Vir hierdie verskynsel is refraksie indeksebrekingsindekse die eerste keer amptelik gebruik en word beskryf deur die [[Wet van Snell]]. Die wet bepaal dat n<sub>1</sub> sinθ<sub>1</sub> = n<sub>2</sub> sinθ<sub>2</sub>, waar θ<sub>1</sub> en θ<sub>2</sub> die invals- en uitvalshoeke is, wanneer 'n ligstraal die koppelvlak tussen twee verskillende mediums kruis wat onderskeidelik refraktiewe indekse van n<sub>1</sub> en n<sub>2</sub> het. Die refraksie-indeks bepaal ook hoeveel van die lig word gereflekteer vanaf die koppelvlak asook die kritiese hoek vir totale interne refleksie sowel as Brewster se hoek.<ref name="Hecht">{{cite book | author = Hecht, Eugene | title = Optics | publisher = Addison-Wesley | year = 2002 | isbn = 0-321-18878-0}}</ref>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings