Gerrit Kruger: Verskil tussen weergawes

18 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Uitleg van bronteks)
No edit summary
 
== Breër betrokkenheid ==
[[Lêer:Professore en studente van die Teologiese Skool Potchefstroom, 1947.jpg|duimnael|regs|300px|Eerste ry: [[Benoon Duvenage|B. Duvenage]], G.P. Scheepers, M.J. Booyens, prof. [[Stephanus du Toit|S. du Toit]], prof. [[Willem Snyman|W.J. Snyman]], prof. [[Totius|J.D. du Toit]], prof. [[Joseph Petrus Jooste|J.P. Jooste]], [[P.W. Buys]], C. Hattingh, F.W. Buytendach. Tweede ry: [[Izak van der Walt|I.J. van der Walt]], J.J. van der Walt, L.S. Kruger, P.J. Opperman, J.M. Opperman, E.J.G. Norval, P.G. Geertsema, C.H. Smit, H.J. Kruger, [[Philippus Snyman|P. Snyman]], H. Pelser, P.C. Rule, M.W. van der Walt. Derde ry: Z.C. Grobler, G.L. van der Walt, A.P. Malan, B. Spoelstra, H.A. Louw, [[Hendrik-Jan Boshoff|H.J. Boshoff]], L.J. Buys, A.J. Pelser, [[Willem Venter|W. Venter]], [[Gerrit Kruger|G.H.J Kruger]].]]
 
In die openbare lewe, op [[Barkly-Oos]] sowel as [[Tzaneen]] is die vertroue in hom gestel deurdat hy verkies is om in talle komitees en rade te dien, onder meer skoolkomitees, skoolraad, beheerraad en koshuiskomitee. Hy was drie jaar lank lid van Tzaneen se dorpsraad, streeksleier van die [[Voortrekkers (organisasie)|Voortrekkers]] (afd. 2) en ere-veldprediker van die Letaba-skietkommando.
1 440

wysigings