Verskil tussen weergawes van "Brekingsindeks"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
Spelfout my eie!
(Spelfout my eie!)
[[Lêer:Refraction at interface.svg|duimnael|170px|Ligstraal wat refraksie ondergaan]]
 
Die brekingsindeks bepaal met watter graad [[ligbreking]] plaasbindplaasvind en die pad van die lig gebuig word, d.w.s. hoeveel refraksie dit ondergaan wanneer dit 'n materiaal binnedring. Vir hierdie verskynsel is brekingsindekse die eerste keer amptelik gebruik en word beskryf deur die [[Wet van Snell]]. Die wet bepaal dat n<sub>1</sub> sinθ<sub>1</sub> = n<sub>2</sub> sinθ<sub>2</sub>, waar θ<sub>1</sub> en θ<sub>2</sub> die invals- en uitvalshoeke is, wanneer 'n ligstraal die koppelvlak tussen twee verskillende mediums kruis wat onderskeidelik refraktiewe indekse van n<sub>1</sub> en n<sub>2</sub> het. Die refraksie-indeks bepaal ook hoeveel van die lig word gereflekteer vanaf die koppelvlak asook die kritiese hoek vir totale interne refleksie sowel as Brewster se hoek.<ref name="Hecht">{{cite book | author = Hecht, Eugene | title = Optics | publisher = Addison-Wesley | year = 2002 | isbn = 0-321-18878-0}}</ref>
 
== Verwysings ==