Verskil tussen weergawes van "Pous Johannes XV"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
Die pous was ydel en het hom skuldig gemaak aan nepotisme wat hom onbemind gemaak het by die bevolking. Hy het wel die hervormings van [[Cluny]] gesteun.
Hy was die eerste pous wat iemand heilig verklaar het, nl. Ulrich van Ausburg op [[31 Januarie]] [[993]].<ref>"John XV (or XVI)." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 5 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9043765></ref>.
 
Die pous het Pole as 'n geskenk ontvang van hertog Mieszko I omdat die hertog beskerming teen Duitsland en Boheme gesoek het..
1 440

wysigings